Page 4 of 4

Re: 2017 Patrol break away - member imputs

Posted: 20 Nov 2016 21:11
by Jules
Boys julle moet bymekaarkomste reel soos hierdie pic vertel dan beplan ons sommer weer n grote
Patrol 60ste 3 Provinsies idee vat vlam.jpg
Patrol 60ste 3 Provinsies idee vat vlam.jpg (93.48 KiB) Viewed 1492 times
Shalom

Re: 2017 Patrol break away - member imputs

Posted: 29 Nov 2016 10:14
by offroadbiker
SJC wrote:Nog voorstelle:

At se gat
Sekororo (besig om met die mense te praat, roete is tans toe maar gaan binnekort weer oop wees)
Mafefe 4×4 Trail (http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=58&t=6406)
Enige nuus oor die twee, kan nie beplan as ons nie sekerheid het nie??!!

Re: 2017 Patrol break away - member imputs

Posted: 22 Dec 2016 08:36
by SJC
offroadbiker wrote:
SJC wrote:Nog voorstelle:

At se gat
Sekororo (besig om met die mense te praat, roete is tans toe maar gaan binnekort weer oop wees)
Mafefe 4×4 Trail (http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=58&t=6406)
Enige nuus oor die twee, kan nie beplan as ons nie sekerheid het nie??!!
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... 487#p78429

Nie seker wanneer sekororo oop gaan wees nie, maar blykbaar vroeg volgende jaar.
Het nie nog inligting oor mafefe nie...