Page 4 of 7

Re: River trip 2016

Posted: 11 Aug 2016 20:20
by Peter Connan
Some more...
ab2ODP.jpg
ab2ODP.jpg (461.76 KiB) Viewed 6930 times
bbb2ODP.jpg
bbb2ODP.jpg (378.23 KiB) Viewed 6930 times
brm1aODP.jpg
brm1aODP.jpg (442.52 KiB) Viewed 6930 times
Dirk1ODP.jpg
Dirk1ODP.jpg (453.76 KiB) Viewed 6930 times
Dirk2ODP.jpg
Dirk2ODP.jpg (419.55 KiB) Viewed 6930 times
FlexODP.jpg
FlexODP.jpg (360.31 KiB) Viewed 6930 times
mp1ODP.jpg
mp1ODP.jpg (426.48 KiB) Viewed 6930 times
Rakker1ODP.jpg
Rakker1ODP.jpg (378.74 KiB) Viewed 6930 times
rf1ODP.jpg
rf1ODP.jpg (459.6 KiB) Viewed 6930 times

Re: River trip 2016

Posted: 12 Aug 2016 09:15
by bogeyman
Dankie Piet - Mooi aksie foto daai.

Ek kannie wag vir die drag race fotos nie. Jy was braaf om daar in die sand te le!

Op n minder elegante noot: Ek het een bosluit byt gekry.(agter my seer linker knie nogal) Julle moet maar soek en oor twee weke kopseer verwag.

Re: River trip 2016

Posted: 12 Aug 2016 13:53
by JoshJ
Baie mooi fotos Peter. :thumbup:

Boegman. Is jy nie veronderstel om die borsluise kopseer te gee nie? :lol:

Re: River trip 2016

Posted: 12 Aug 2016 14:07
by SJC
Niemand anders foto's geneem nie?

Ek het so paar videos wat ek later op youtube sal sit. Niks verskriklik opwindend nie, maar sal wel vir die ouens wat nog nie daar was nie 'n idee gee oor hoe dit daar lyk...

Re: River trip 2016

Posted: 12 Aug 2016 19:28
by Peter Connan
Dankie julle.

Ek het etlikke byte, maar wat verwag ek as ek so baie in die grond rondkruip. Het egter nie spesefiek busluise gekry nie.

Re: River trip 2016

Posted: 12 Aug 2016 21:29
by Peter Connan
nl1ODP.jpg
nl1ODP.jpg (371.81 KiB) Viewed 6836 times
tl2ODP.jpg
tl2ODP.jpg (419.62 KiB) Viewed 6836 times
om3ODP.jpg
om3ODP.jpg (389.17 KiB) Viewed 6836 times
jj2ODP.jpg
jj2ODP.jpg (452.26 KiB) Viewed 6836 times
sc1ODP.jpg
sc1ODP.jpg (451.32 KiB) Viewed 6836 times
Farwood2ODP.jpg
Farwood2ODP.jpg (410.49 KiB) Viewed 6836 times
FarwoodODP.jpg
FarwoodODP.jpg (427.89 KiB) Viewed 6836 times

Re: River trip 2016

Posted: 13 Aug 2016 17:56
by G-MAN
Baie mooi! :thumbup:

Re: River trip 2016

Posted: 13 Aug 2016 18:40
by Tinus lotz
Jy moet volgende jaar kom saam ry :thumbup:

Re: River trip 2016

Posted: 13 Aug 2016 18:58
by SJC
Maar ek dink ons moet die voertuie sny op 20 volgende jaar. 40 is net te groot.... :lol:

Re: River trip 2016

Posted: 13 Aug 2016 19:06
by Tinus lotz
Fanus ek sal nooit vir n mater sĂȘ hy kannie saam kom nie daar is manne soos Chris en rudgar wat altyd welkom is