Page 4 of 11

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)

Posted: 29 Apr 2016 19:07
by SJC
Bakkie se venster is nou selfde hoogte as 4.5 se deur handvatsel. :surprised:

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)

Posted: 29 Apr 2016 19:09
by Tinus lotz
Herrie wrote:Ek het nou in Kempton Park uitgevind by Aero City dat die 255/85R16 bande van ST MAXX wat hulle kan kry kos R3800-00 per band.
Mens koop nie tekkies by daai manne nie daai is dik duur

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)

Posted: 30 Apr 2016 19:04
by Herrie
Ek het ook by 'n ander besigheid uitgeving dat hulle R4900-00 vra vir die 255/85R16 van BFG M/T bande!

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)

Posted: 30 Apr 2016 19:12
by Tinus lotz
Kobus sal dinsdag vir jou n prys kry :thumbup:

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)

Posted: 07 May 2016 09:31
by SJC
Die grabbers wat nou op die bakkie is, is al redelik oud... week 47 van 2007.
Kry die Dunlop MT's volgende week....

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)

Posted: 07 May 2016 09:33
by Tinus lotz
Is dit die mt 1 of mt2 fanus?

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)

Posted: 07 May 2016 09:52
by SJC
mt2

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)

Posted: 07 May 2016 09:55
by Tinus lotz
Kry jy weer 255 85 16?

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)

Posted: 07 May 2016 10:13
by SJC
Ja. :salute:
285/75 is uit vooraad en R1000 duurder per band.. :surprised:
http://www.errolstyres.co.za/tyre/dunlop/mt2/6925/

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)

Posted: 09 May 2016 07:08
by Michael
My opinie is dat die 255 se footprint te klein is, die prys maak dit baie aanloklik, maar ek sal eerder nog n bietjie spaar en 285's koop :mytwocents: