Re: 2003 4.8 GRX Patrol for sale R 95 000.00 300k kms
Posted: 10 Feb 2016 16:04
eerste ding vol petrol maak R1500.00
Tyres 285/75/16 coopers stt pro 18k
sitplekke en interior weer met leer oortrek 12k
paint touch up 5k
winch 7k
Moerse service en suspension bushes
Fanus dit is dinge wat n mens stap vir stap sou doen ,net soos jy aan joune huidiglik doen