Page 4 of 55

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 04 Dec 2015 13:26
by petrol
Dag almal

Sit my naam ook asb op die lys.

Groete

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 04 Dec 2015 13:42
by offroadbiker
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Unread postby martyn » 02 Dec 2015 08:42
Lysie
1. Tinus Lotz - Kamp komandant
2. Dirk - ORB
3. Oellie
4. Peter C
5. Michael
6. Alex
7. Tony
8. Graham & Vanessa
9. Dawid
10. Dawid - brother 1
11. Dawid - brother 2
12. Boegman
13. Wilkie
14. Jules
15. Donald
16. Thys
17. Brett
18. Pierre
19. Johan
20. Andre
21. Pieter
22. Juice
23. petrol

Miskien
1. Rickster
2. Boskoets
3. SJC
4. Martyn.
5. Henning

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 04 Dec 2015 17:31
by Picasso
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Unread postby martyn » 02 Dec 2015 08:42
Lysie
1. Tinus Lotz - Kamp komandant
2. Dirk - ORB
3. Oellie
4. Peter C
5. Michael
6. Alex
7. Tony
8. Graham & Vanessa
9. Dawid
10. Dawid - brother 1
11. Dawid - brother 2
12. Boegman
13. Wilkie
14. Jules
15. Donald
16. Thys
17. Brett
18. Pierre
19. Johan
20. Andre
21. Pieter
22. Juice
23. petrol
24. Henning

Miskien
1. Rickster
2. Boskoets
3. SJC
4. Martyn.

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 06 Dec 2015 21:13
by DEVOLSCHENK
Ok almal hier is net so n bietjie lig op die Swaziland trippie.

Die dinge lyk asvolg:

Daar word beplan om die Swazi Rec Raid se roetes te gaan ry. Die SRR bestaan uit twee bene wat gesamentlik ongeveer oor 150km. Hierdie twee roetes word dan ook oor twee dae gery aldus is die gedagte om in twee groepe op te deel en afsonderlik noord en suid te ry en dan weer die volgende dag roetes te ruil. Daar is n paar lekker uitdagings op die roete, maar voertuie sal nie seerkry met die nodige sorg en oorleg nie. Vir die petrol manne is daar darem goeie nuus en dit is dat Swaziland se brandstof bietjie goedkoper is as ons s'n

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 06 Dec 2015 21:41
by DEVOLSCHENK
Fingerfout, wou eintlik save as draft lol

Voorts, ons gaan kamp op my een broer se grond wat tussen die berge gelee is net anderkant Sebebe Rock, Noord van Mmbabane. Daar is nog n moontlikheid van n ander kampplek naby Matsapa wat beter gelee is vir die uitstappie, maar ek sal nog bevestiging kry van die Swazi manne (soms gaan dit maar moeilik).

Die beplanning lyk voorlopig asvolg:

Vry 18 Maart 2016

Ontmoet mekaar by Roses se Engen , ttba
Vandaar vertrek ons in konvooi na Oshoek grenspos. Moontlik is Nersten nog n beter opsie
Sodra almal deur is ry ons na kampeerterein en slaan kamp op vir die naweek, behalwe as jou huis op jou dak is
Maak vuur, kuier en neem ligte verversings

Sat 19de

Sal vroeg moet roer om roete klaar te ry dus skei groep 1 en 2. 1 ry suid en 2 ry Noord
Ontmoet weer by kamp aan die einde van die dag. Neem maar kossies etc saam
Maak vuur en verkeer gesellig

Son 20ste

Selfde as vorige dag maar groepe ruil net roete (se maar net ingeval iemand twyfel)

Maan 21ste

Maak rustig op jul eie tyd klaar en vat die pad huistoe.

Nodige inligting:

Beplan vir n 1000km heen en weer (sonder die roetes)
ONTHOU ALMAL SE PASPOORTE
VOERTUIG SE REGISTRASIE PAPIERE (net ingeval hulle dit soek)
R100 vir Swaziland road tax op die grens betaalbaar
Elkeen sorg vir eie kos, drank, brandstof, hout en stort

Ek wil kyk vir twee ordentlike "site toilette" by die kamp
Reelings rondom water sal ek later bekend maak as ek weet presies waar ons gaan kamp.
Ek sal ook seker maak van hout, maar voorlopig vat of kry ons maar daar

Ek vertrou dit antwoord die meeste vrae, maar as daar enige onduidelikheid is vra gerus maar vir Thinus of bel my.

Wil ook net vir Thinus dankie se vir al die reelings sover.

Hoop julle het almal n geseende feestyd

Groetnis

PS. If you don't vorstan ......,.............call a frend :-) :-)

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 07 Dec 2015 05:34
by Michael
Hierdie trip klink mos nou lekker!

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 07 Dec 2015 07:11
by offroadbiker
EPIC!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :blonde: :woo:

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 08 Dec 2015 07:17
by SJC
"No individual is allowed to import or export firearm(s) without a permit. Police Officials are no longer permitted to store firearms at the Port of Entry – South African Police Services."

Sover ek verstaan is dit 'n import en export permit. Het iemand al hierdie roete gevolg?

http://www.mcli.co.za/mcli-web/mdc/border-control.htm

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 08 Dec 2015 07:25
by Tinus lotz
Te veel moeite .....regtig ry n mes saam

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 08 Dec 2015 08:00
by offroadbiker
Tinus lotz wrote:Te veel moeite .....regtig ry n mes saam
Crocodile Dundee - style :lol:

That's not a knive ..... this is a knive :oldtimer:

:rolling: :rolling: :rolling: