Re: Safari with Autobox
Posted: 29 Oct 2015 19:00
Ons het nou die manual ratkas terug gesit en my seun moet nou maar prober om gelukkig met die manual ratkas te ry.
Ons kry ook nie die regte flywheel nie en die een ou vra my R3800 om die flywheel reg te maak!
Ons kry ook nie die regte flywheel nie en die een ou vra my R3800 om die flywheel reg te maak!