Page 4 of 7

Re: Johannes van die See needs your advice!

Posted: 24 Jul 2015 19:21
by Johannes van die See
Baie gaaf, dankie Tinus :thumbup:

Re: Johannes van die See needs your advice!

Posted: 24 Jul 2015 20:16
by Alex Roux
Marino4x4 wrote:Hi Johannes

Dit lyk of die hak op die recovery pint se plek gesit is.
1085144_7.jpg
Jy sal dalk maar na n aftermarket een moet kyk.
Ja nee, daai punt waarop die towbar vas is, is glad nie betroubaar nie. Ek het my 'loop' daar afgehaal omdat hy useless is, en net 'n gevaar inhou.

Re: Johannes van die See needs your advice!

Posted: 27 Jul 2015 15:44
by Johannes van die See
Ek het nou vir Nissan, Bosal, en Rhino Bars gebel en niemand bou meer of hou meer tow-bar stock aan vir die Patrols nie.
Smaak my hier kom my eerste DIY projek vir die voertuig, ekt eintlik gehoop ek kon net iewers een koop om my die tyd agter die tools te spaar :think:

Re: Johannes van die See needs your advice!

Posted: 27 Jul 2015 19:26
by Tinus lotz
Praat met g man hy is besig om te bou in noord hoek dis nader aan jou

Re: Johannes van die See needs your advice!

Posted: 27 Jul 2015 20:00
by Johannes van die See
Hi Tinus.
Dankie, ek het nounet n PM aan G-Man gestuur, ek hoop maar hy kan gelp :thumbup:

Re: Johannes van die See needs your advice!

Posted: 27 Jul 2015 20:43
by Tinus lotz
Ian t het n 4.5 een wat daar is maar sal moet modify want agter bumper is nie dieselde nie....en hy is hier bo in jhb ....miskien somme tyd vir yster agter bumper ???

Re: Johannes van die See needs your advice!

Posted: 28 Jul 2015 06:42
by Johannes van die See
Ja nie n slegte idee nie, dan kom die swing arm wheel carier en alles sommer mooi in plek :thumbup:

Re: Johannes van die See needs your advice!

Posted: 28 Jul 2015 07:14
by SCUBA Patrol
Probeer Burnco ook hulle het 'n replacement bumper en jy kan die spare swing arm/s later byvoeg.

Re: Johannes van die See needs your advice!

Posted: 28 Jul 2015 07:42
by Wilkie
Tinus lotz wrote:Ian t het n 4.5 een wat daar is maar sal moet modify want agter bumper is nie dieselde nie....en hy is hier bo in jhb ....miskien somme tyd vir yster agter bumper ???
Tinus as daai n staal bumper is ,sal ek ook belang stel :thumbup:

Re: Johannes van die See needs your advice!

Posted: 28 Jul 2015 08:00
by Tinus lotz
Pm vir iant ek weet hy het die towbar by wimpie gekry weet nie wat dit insluit nie