Page 4 of 6
Re: Gauteng GTG
Posted: 23 Oct 2009 12:42
by JG Shields
Ai tog....Ek weet van 2 diesel Patrols wat nie meer daar sal wees nie. Geniet dit!
Re: Gauteng GTG
Posted: 26 Oct 2009 07:50
by Herrie
Ek kan jou altyd optel as jy wil gaan.
Re: Gauteng GTG
Posted: 26 Oct 2009 20:30
by Grant
Hi Shields,
I am in CVenturion and am more than willing to pick you up for the day.
Give me a call on 084 520 6570 if you are interested.
Regards
Grant
Re: Gauteng GTG
Posted: 27 Oct 2009 12:27
by JG Shields
Thanks Herrie & Grant. If I am not in Bloem that weekend visiting my Patrol conversion project, it sounds like a good idea. I will let you know.
Re: Gauteng GTG
Posted: 30 Oct 2009 09:59
by Herrie
Die Nissan 4x4 Klub gaan Sondag by Mahem ry as van julle wil saam kom.
Re: Gauteng GTG
Posted: 03 Nov 2009 07:59
by Herrie
Almal nog reg vir Sondag 10h00?
Re: Gauteng GTG
Posted: 03 Nov 2009 08:05
by JG Shields
Herrie, ek sal jou bel as jy my moet oplaai. Ek sal dalk in Bloem wees by my Patrol wat met 'n drup daar aan die lewe gehou word totdat die nuwe hart daar arriveer vir die oorplanting.
Re: Gauteng GTG
Posted: 03 Nov 2009 08:36
by Abri Hoffman

So pas gehoor ek moet Donderdag Kaap toe vir werk en kom eers Maandag aand terug.
Jammer manne maar ek moet hierdie een mis. Sou baie graag saam julle wou kuier maar business before pleasure - wies die aap wat daai gesegde uitgedink het.
Re: Gauteng GTG
Posted: 03 Nov 2009 17:49
by stinger
Hi ouens,nie lekker seker hoe om by Groenkloof uit te kom nie.Help asb.
Groete
Re: Gauteng GTG
Posted: 04 Nov 2009 07:53
by Herrie
Op die R21 is Groenkloof links van die pad net voordat jy fonteine-sirkel kry. Ingang is aan die weste kant net na die ingang van die Fonteine piekniek plek.
Kry nie die prentjie geplak nie!