Page 4 of 7
Re: Wannabe Patrol 4.2 Pickup Owner...
Posted: 08 Dec 2014 07:43
by David
Yip - the top one is a GRX exactly the same as my one except for the light colored seats (mine is black) - wonder where the rear jump seats are and it looks like it has been used to launch a boat so one will have to check for rust.
The pick-up is a beaut with front and rear lockers and it had everything installed like the Madman to insure reliability - I like

Re: Wannabe Patrol 4.2 Pickup Owner...
Posted: 08 Dec 2014 08:15
by Tinus lotz
Daai bakkie gaan serious gat skop met daai voor en agter locker

madman ook n goeie ding beteken iemand verstaan egt ect
Re: Wannabe Patrol 4.2 Pickup Owner...
Posted: 08 Dec 2014 08:16
by Tinus lotz
Wat soek hulle vir daai bakkie??
Re: Wannabe Patrol 4.2 Pickup Owner...
Posted: 08 Dec 2014 09:03
by IanT
If you are looking for a SUV, my one is in the market 2001 4.5 GL seven seat model with lots of extras, absolutely immaculate, also been serviced and checked over by Graham 198000km FSH going for R110000.00
Re: Wannabe Patrol 4.2 Pickup Owner...
Posted: 08 Dec 2014 19:20
by SJC
I might be, only thing is that i need to get financing and not sure if the banks will finance a vehicle over ten years old?
Re: Wannabe Patrol 4.2 Pickup Owner...
Posted: 09 Dec 2014 17:03
by SJC
Tinus lotz wrote:Wat soek hulle vir daai bakkie??
bietjie pricey, R210k. maar baie exstras.
Re: Wannabe Patrol 4.2 Pickup Owner...
Posted: 10 Dec 2014 06:01
by Tinus lotz
Sounds good to me......
Re: Wannabe Patrol 4.2 Pickup Owner...
Posted: 10 Dec 2014 12:50
by SJC
Its already sold...I'm too late.
Re: Wannabe Patrol 4.2 Pickup Owner...
Posted: 10 Dec 2014 13:04
by SJC
Peter Connan wrote:Aftermarket turbos kan baie goed werk op daai enjin, vra maar vir Grant, Andre en Cedric.
Maar as dit nie reg gedoen is nie, kan dit baie moeilikheid maak. En die feit dat daai een nie heat-shields oor die uitlaat spruitstuk het nie, en 'n paar ander details laat my bekommerd.
Ek sou se as hy 'n Madman of soortgelyke EGT-moniteringsstelsel het, kan jy waarskynlik redelik gerus wees, maak net seker dat hy nie warm word op 'n lang bult nie. Andersins, loop liewer weg.
Is dit moontlik dat 'n voertuig soos hierdie wel vir 'n mens probleem vrye kilos kan lewer? Indien wel is dit moontlik om so 'n voertuig deur sekere toetse te sit om vas te stel of daar niks ernstigs skade gely het deur of die turbo installasie of deur oorverhitting? Mens kan dan agterna 'n madman installeer - indien dit nie te laat is nie.
Want dit klink vir my of hierdie bakkie al 'n rukkie by hierdie dealership is, miskien sal hulle 'n redelike laer aanbod aanvaar..
Re: Wannabe Patrol 4.2 Pickup Owner...
Posted: 10 Dec 2014 18:10
by Tinus lotz
Dude....ek is seker as die bakkie mooi opgepas is sal jy ok wees .jy moet kyk wie het die turbo gedoen ens.
Die 4.2 kos ook nie n fortune om oor te doen nie maar praat met die vorige eienaar ens kry detail as jy kan