The pick-up is a beaut with front and rear lockers and it had everything installed like the Madman to insure reliability - I like

bietjie pricey, R210k. maar baie exstras.Tinus lotz wrote:Wat soek hulle vir daai bakkie??
Is dit moontlik dat 'n voertuig soos hierdie wel vir 'n mens probleem vrye kilos kan lewer? Indien wel is dit moontlik om so 'n voertuig deur sekere toetse te sit om vas te stel of daar niks ernstigs skade gely het deur of die turbo installasie of deur oorverhitting? Mens kan dan agterna 'n madman installeer - indien dit nie te laat is nie.Peter Connan wrote:Aftermarket turbos kan baie goed werk op daai enjin, vra maar vir Grant, Andre en Cedric.
Maar as dit nie reg gedoen is nie, kan dit baie moeilikheid maak. En die feit dat daai een nie heat-shields oor die uitlaat spruitstuk het nie, en 'n paar ander details laat my bekommerd.
Ek sou se as hy 'n Madman of soortgelyke EGT-moniteringsstelsel het, kan jy waarskynlik redelik gerus wees, maak net seker dat hy nie warm word op 'n lang bult nie. Andersins, loop liewer weg.
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest