Page 4 of 9

Re: GPS/RADIO REPLACEMENT

Posted: 23 Oct 2009 08:10
by G-MAN
Het nou net n email gekry, oppad SA toe. Ek dink die ou het jou post gesien oor die bene issue! :lol: 6-8 Days landed.. :woo:

Re: GPS/RADIO REPLACEMENT

Posted: 23 Oct 2009 10:31
by JohnBoyZA
Stel baie belang! Moet my stuk k@k te vervang.

Re: GPS/RADIO REPLACEMENT

Posted: 23 Oct 2009 14:03
by Abri Hoffman
G-MAN wrote:Het nou net n email gekry, oppad SA toe. Ek dink die ou het jou post gesien oor die bene issue! :lol: 6-8 Days landed.. :woo:
Ditsem, 'n knopkierie doen baie goeie onderhandeling :wink:

Re: GPS/RADIO REPLACEMENT

Posted: 24 Oct 2009 08:34
by G-MAN
:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: GPS/RADIO REPLACEMENT

Posted: 29 Oct 2009 07:09
by Tjaart
Gerhard

Ek stel ook belang in so replacement unit, veral vir die GPS funksie. EK het egter die volgende vraag:

Hoe sterk en duursaam is die ding? Kan hy hitte hanteer? Kan hy stof en skok en ruk en pluk hanteer van 'n 4x4 off road track? Of is die ding oor-sensitief en breek hy as mens verby 'n grondpad ry? Ek moet se dit sal nou rerig 'n baie nice upgrade wees!

Ek sien hy vat Garmin, en sal dus Tracks4Africa ook vat? :think:

Re: GPS/RADIO REPLACEMENT

Posted: 29 Oct 2009 07:27
by JohnBoyZA
Kan hy stof en skok en ruk en pluk hanteer van 'n 4x4
Dis nou DIE vraag! Myne is op my Kaoko trip Kaput - die DVD het gejam - en my GPS sagteware is Navtec = #*&$%&

Re: GPS/RADIO REPLACEMENT

Posted: 29 Oct 2009 07:54
by G-MAN
Die een is even waterproof en kan drie Ton pressure vat! :tease:

Re: GPS/RADIO REPLACEMENT

Posted: 29 Oct 2009 08:35
by JohnBoyZA
G-Man, wat presies doen jy? :think:

Het jy n webtuiste?

Re: GPS/RADIO REPLACEMENT

Posted: 29 Oct 2009 19:34
by G-MAN
Nie veel nie... :think: In the process of getting a website! :sleep:

Re: GPS/RADIO REPLACEMENT

Posted: 03 Nov 2009 20:04
by G-MAN
Het my gps/koffiemasjien gekry at last! The plugs on the back is not the same :mad: #!*! I hate changing wiring on a vehicle, so now i am gonna sell it and spend the 12k + for the garmin one. :thumbdown: Me and the wires dont gell... :doh: