Page 4 of 8

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Posted: 27 Feb 2014 16:36
by Magiel Oberholster
Ek het te lank laas 4x4 gery sal my naam net bollie maak en bo dit sit ek met 'n ratkas wat besig is om die gees te gee.

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Posted: 11 Mar 2014 18:20
by ama-glug-glug
Can anybody shed any light as to where the event will be held? :think:
Or did I miss it somewhere in the thread? :sleep:

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Posted: 12 Mar 2014 11:47
by Thabbies
Thabbies wrote:
Alex Roux wrote:Kobus

Ek neem aan die reels het nie verander nie?
Ouens wat teveel aan hulle karre gedokter het kan nie deelneem nie?

Thabbies, gaan jy kleiner bande op sit?
Ja Alex, ek kry by oom Mac kleiner BF's, en Tinus het 'n plan met ekstra rims vir my vir die Challenge. Ek moet net bevestig of die 3" lift kit en voorste locker aanvaarbaar is. Verder is hy standard.

Hallo Herrie. Ek sien dat my moeite verniet was... :doh: Ek het kleiner bande by oom Mac en staal rims by Tinus gekry, opgesit & gebalanseer, nuwe wielmoere gekoop. Die reels laat voertuie toe met voorste aftermarket lockers, maar nou sien ek eers die maksimum aanvaarbare lift kit is 50mm. Daar sit ek - myne is 75mm. Back to square 1? :rolling: Enige raad? :eureka:

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Posted: 12 Mar 2014 12:34
by offroadbiker
Kom ry dan net vir die lekerrrrrrrrrr :oldtimer: :thumbup:

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Posted: 12 Mar 2014 13:34
by Herrie
Ons probeer reël dat ons dit by Base 4 kan doen maar sukkel nog om 'n vergadering met hulle te hê!

Thabbies, hulle sal die wheelbase lengte ook gebruik om die hoogte uit te werk en dit sal heel moontlik reg wees.

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Posted: 12 Mar 2014 15:01
by Herrie
Hier is die lys wat ek het:

1 Vaughn Ashford HB
2 Lourens Fourie Pathfinder
3 Andre Durand HB
4 Schalk Grobler HB
5 Tim Klopper HB/Terrano
6 Deon Wilmans Patrol
7 Uncle Mac McMenamin Safari
8 Jan du Toit Navara
9 Gerhard Burger Terrano
10 George Brittnell HB
11 Div de Villiers Terrano Swb
12 Raymond Shepherd HB
13 Andrew van Staden Patrol
14 Thabbies Patrol
15 Dirk (ORB) Patrol
16 Peet/Petrie Oosthuizen Patrol
17 Wilhelm van Rooyen Patrol
18 Deon Wilmans Patrol
19 Oelie Oelofse Patrol
20 Roy Spencer Patrol

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Posted: 14 Mar 2014 09:22
by Thabbies
Herrie, jy kan my naam van die lys skrap. Thabbies kwalifiseer nie om deel te neem nie, maar ek sal as toeskouer kom ondersteun. Ek sal nou kans kry om mooi aksie videos te kan neem tydens die kompetisie!

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Posted: 24 Mar 2014 11:03
by Herrie
Venue: Base 4.
Camping available from 5pm on 11 April, at no charge to pre-entered competitors. (Guests of competitors can camp at a nominal fee, please advise me of names so I can arrange access.)
Registration & scrutineering from 07h00 AT GREEN CASTLE GARAGE ONLY on R511, to avoid congestion on site. No other registration point available.
Arrive 15 minutes before your allotted time, to do last vehicle safety checks, etc.
Drivers depart to Base 4 site at 10 minute intervals, set off by marshalls.
Drivers will be divided into 2 groups, for 2 different start points once they arrive on site.
Drivers 1, 3, 5, 7, etc start at obstacle 1. Drivers 2, 4, 6 , 8, etc start at obstacle 6.
12 obstacles in total - 7 x driving, 5 x 4x4 & bush knowledge. (This number may change.)
The driving obstacles will not be too easy, but will not break the vehicles. All obstacles will be designed to test the driver & navigator's skills.
Wimpy style breakfast (R35) from 06h30, and lunch (R40) will be available, as well as drinks & snacks.
Bar opens from 12 noon for spectators, and those who have finished. No drinking & driving.
Kiddies & adults entertainment to be finalised, but they do have a nice pool, so kids can swim while adults drive (pool supervisor needs to be arranged thru Base 4)
If you have not yet entered, do so now, to avoid missing out.

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Posted: 25 Mar 2014 18:18
by davidvdm
Magiel Oberholster wrote:Ek het te lank laas 4x4 gery sal my naam net bollie maak en bo dit sit ek met 'n ratkas wat besig is om die gees te gee.
Gaan net saam om die nommers op te maak. Ek het laas jaar so gemaak en hoewel ek seker laaste gekom het, myself gate uit geniet. Die jaar kan ek en Hillbilly dit net nie bekostig nie. Base4 is te vér van ons af, en Hillbilly se maintenance is agter. Tyres is ook rubbish, so ek bly maar eerder by die huis :redface: .

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Posted: 26 Mar 2014 16:34
by Schalk
Where do we get the entry forms ect. or is it going to be on the date we do the challenge?