Ek wil hom ook nog defnitief doen
Dink nie hierdie jaar gaan werk mie.
Hoeveel dae het mens nodig om hom te doen?
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 28 Aug 2016 20:52
by Reenen
Jy moet tot daar kom.
Dan seker so 3 uur in n patrol, 6-12 uur in iets anders...
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 28 Aug 2016 21:08
by Alex Roux
Reenen wrote:...Ek maar n lui persoon, so hoop nie ek hoef baie uitte klim om pad te bou nie.
Wel dan hoop ek jy vat van jou arbeid saam om die klippe te skuif!
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 28 Aug 2016 21:11
by Alex Roux
Reenen wrote:Jy moet tot daar kom.
Dan seker so 3 uur in n patrol, 6-12 uur in iets anders...
Ek het al van heelwat gehoor (Andrew St Pierre White inkluis, met 'n Disco,) wat halfpad oorslaap. So dan is dit twee dae vir die pas.
Laasgenoemde se trippie waaraan Andrew skaamteloos vertel hoe fantasties die Disco is - wat LR hom geleen het - is op Youtube.
Ek weet baie mense wil graag na die tyd se hoe min tyd dit hulle gevat het. Maar mens wil dit darem geniet ook.
In julle geval is julle min karre, so nie so baie spotter werk om te doen vir elke voertuig wat deurkom nie.
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 28 Aug 2016 22:14
by Reenen
Kan mens dit doen sonder klippe pak?
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 29 Aug 2016 08:04
by Alex Roux
Ek was nog nie daar nie. So ek sal nie kan se nie.
Maar ek weet daar is baie klippe.
Maar as jy na hierdie videos kyk dink ek dit is baie onwaarskynlik dat jy nie gaan uitklim om klippe te pak nie.
Op sommige plekke lyk die klippe baie los en op hierdie video, pak hulle klippe by 12m 25sek, en weer by 13 min 32sek.
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 29 Aug 2016 09:00
by Wilkie
Hulle het omtrent soo n maand terug op 4X4 roetes op tv dit gehad met 5 verskillende voertuie (GEEN NISSAN PRODUKTE NIE #@$@%*^&) en dit was nogal rof gewees vir daai ander produkte gewees en hulle het baie klippe gepak
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 29 Aug 2016 11:55
by Reenen
So dit is nie net n bergpaaidjie nie. Wonder hoe my 32 jaar oue kar dit gaan doen?
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 29 Aug 2016 13:05
by Michael
Na daai video's wil ek bitter graag daai pas doen
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 29 Aug 2016 14:04
by Tinus lotz
Gaan ons dit n forum ding maak vir volgende jaar ???? Wie is lus ......EK IS IN SOOS N BAD RASH......