Page 4 of 5

Re: New Battery

Posted: 22 Jan 2023 08:31
by iandvl
Check your starter cables and brushes.

Re: New Battery

Posted: 28 Jan 2023 03:10
by Tinus lotz
Daai is n kleiner battery ne

Re: New Battery

Posted: 30 Jan 2023 06:37
by SJC
Dis n 652 met 580cca. Vorige een was ook 652 maar n Excide.

Re: New Battery

Posted: 28 Nov 2024 10:18
by SJC
Lyk of battery moeg is...na 2 jaar. :redface:

Re: New Battery

Posted: 28 Nov 2024 21:36
by SJC
SJC wrote: 28 Nov 2024 10:18 Lyk of battery moeg is...na 2 jaar. :redface:
Battery voltage is 12-13v, sodra jy probeer crank val voltage na 9 dan na 5, 2, 1 mors dood.
klompie sekondes (amper minuut) later is hy weer terug op 12v... :think:

Battery het ook al geruime tyd opbouing van suur op negatiewe pool...

Re: New Battery

Posted: 29 Nov 2024 07:16
by SJC
discovered a burned fuse. (clock audio)
Still a piece of the fuse stuck in there... :doh:

Re: New Battery

Posted: 02 Dec 2024 06:07
by SJC
SJC wrote: 28 Nov 2024 21:36
SJC wrote: 28 Nov 2024 10:18 Lyk of battery moeg is...na 2 jaar. :redface:
Battery voltage is 12-13v, sodra jy probeer crank val voltage na 9 dan na 5, 2, 1 mors dood.
klompie sekondes (amper minuut) later is hy weer terug op 12v... :think:

Battery het ook al geruime tyd opbouing van suur op negatiewe pool...
Kan dit wees dat hierdie "simptome" 'n teken is van 'n ander probleem?
Het battery vervang maar.... dis nie die battery nie. :think:
Miskien starter? of ander elekriese probleem?

Re: New Battery

Posted: 02 Dec 2024 09:11
by Peter Connan
Kan seker starter wees. Kan nie regtig sien hoe dit iets anders kan wees nie.
Behalwe vir die voltage drop, wat anders gebeur as jy probeer start? Draai hy enigsins?
Wat jy kan probeer is om die starter te "short" deur met 'n skrooewedraaier die twee kontakte agterop to connect eerder as om die sleutel te draai. As jy dieselfde resultaat kry, is dit starter. As iets anders gebeur is die probleem elders.

Re: New Battery

Posted: 02 Dec 2024 09:39
by iandvl
What Peter says. When your starter brushes start going, complete symptom of a dead battery until the starter just does not start at all anymore. Brushkit you can get at any decent aut-elec for about R200 bucks.

Re: New Battery

Posted: 02 Dec 2024 18:40
by SJC
Peter Connan wrote: 02 Dec 2024 09:11 Kan seker starter wees. Kan nie regtig sien hoe dit iets anders kan wees nie.
Behalwe vir die voltage drop, wat anders gebeur as jy probeer start? Draai hy enigsins?
Wat jy kan probeer is om die starter te "short" deur met 'n skrooewedraaier die twee kontakte agterop to connect eerder as om die sleutel te draai. As jy dieselfde resultaat kry, is dit starter. As iets anders gebeur is die probleem elders.
nee hy draai nie, kliek net.
sal vanaand kyk of ek die starter kan short.