Page 4 of 6
Re: Boiling Diesel engine
Posted: 06 Jan 2013 00:00
by Traveler
Still is a liquid.
Some more on the products.
http://www.evanscooling.co.za/index.html
Some interesting and eye popping test results.
http://www.evanscooling.co.za/reports.html
Normally coolants contain a percentage of water to make up the mix.
Re: Boiling Diesel engine
Posted: 06 Jan 2013 23:57
by thabogrobler
marakasmalan wrote:
Furthermore, can somebody advise: AFAIK gasflow and porting is far less effective nowadays, in the past when manufacturing techniques concerning the casting of manifolds and blocks were not as good as they are today, it made a huge difference to smoothen the conduits to minimize resistance for gasflow and to ensure ports line up 100%, also eliminating further flow resistance. With modern manufacturing techniques, these issues has been mostly adressed?
Regards
If all goes according to plan, I will have my Hilux's(1Kz) head gasflowed and polished within the next few weeks. WIll keep you posted.
Re: Boiling Diesel engine
Posted: 07 Jan 2013 08:55
by Kagiso II
Bergg ... agge, ek meen Thabo -- wie gaan die 'gasflow' vir jou doen ?
Re: Boiling Diesel engine
Posted: 07 Jan 2013 22:00
by Tinus lotz
Re: Boiling Diesel engine
Posted: 07 Jan 2013 22:09
by Traveler
Tinus, ek probeer hom moreaand met die sleepwa. Dan sien ons hoeveel maniere het hy nou.
Het hom vanmiddag gaan haal by Nissan. Tot by die huis gery in verkeer, geen teken van hitte nie. Hier by die huis gestop, die bonnet oopgemaak, die proppe gevoel, en alles was heeltemal normaal.

Ons hoop.
Re: Boiling Diesel engine
Posted: 07 Jan 2013 22:13
by Tinus lotz
Re: Boiling Diesel engine
Posted: 08 Jan 2013 09:34
by Traveler
Vanoggend vir die 1ste maal in maande is daar nie 'n spatseltjie coolant op die garage se vloer nie.

Re: Boiling Diesel engine
Posted: 08 Jan 2013 10:09
by Tinus lotz
Dit lyk darem of dit meer kan wees.....
Re: Boiling Diesel engine
Posted: 08 Jan 2013 19:48
by Traveler
Ok, so toe gaan ry ek sommer eerder vanmiddag. Het die sleepwa gelaai en Witbank toe gery en terug. Het hard gery, die revs so hoog moontlik gehou, en nie stadiger een die gegaan teen die bulte uit.
Niks gekook nie, die temp gauge het wel warmer geword, maar sodra ek die aircon afgesit het, dan het dit vining en dadelik geval.
EGT kon ek nie verby 370DegC kry nie, en die water temp meter het nie tot by kook gegaan nie. Daar was ook geen kook in enige reservoir of expansion tank nie.
Wonder of ek groter radiator en intercooler volgende gaan doen.
Re: Boiling Diesel engine
Posted: 09 Jan 2013 06:43
by Peter Connan
Somtyds is dit tog die klein goedjies ne?