Page 4 of 4
Re: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
Posted: 19 Apr 2012 10:09
by NISMOnator
Ek het so bitjie vergeet dat dis hoekom a mens dit eerstens afhaal in die eerste plek, die ding bevoeter die approach angle nogal sleg. En ek neem aan die nudgebar beteken nie veel nie, meer cosmetic as enige iets anders.
Sal maar dink daaroor en besluit. Dit behoort te pas op die 4.8 GRX?
Is die spots rerig baie crappy?
Sal maar die deur probeer doen.
Re: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
Posted: 19 Apr 2012 13:52
by Grootseun
As jy sukkel kom maak n draai by my ek sal jou help met die deur
Jas hy sal op die 4.8 pas sover ek weet is al die chassis basies dieselfde ,
Ja die spots is crap wat op was toe ek die kar gekoop het maar hulle skyn wel jy kry neti die goed mooi gestel nie die brackets is meer crappy
Re: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
Posted: 21 Apr 2012 10:36
by NISMOnator
Hier is a paar fotos. Sal as die naam arriveer ens. Die voertuig behoorlik onder YOUR PATROL bekendstel.
Re: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
Posted: 21 Apr 2012 11:01
by Tinus lotz
mooi man!!!!!daai wit masjien lyk spoggerig

watse tekkies is nou daar op????

Re: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
Posted: 21 Apr 2012 11:17
by NISMOnator
Dankie!!!
Ek dink dit is die aanvanklike tyres wat hul dalk mee uitgekom het, Bridgestone Duelers H/T. 275/65/R17.

Blykbaar is die Tyres nie so goed vir offroading nie? Het gesien die Voetspore span het van die tyres gebruik op hul trip na Kairo en hulle het meer bande reggemaak as 4x4.....
Maar vir nou moet hulle maar doen!

Re: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
Posted: 21 Apr 2012 16:30
by Tinus lotz
ry daai klaar en en kry jy vir jou n stel 285 70 17 KM2 vra vir Dawid hy is happy ! ek het vir nog n paar manne daai takkies gereel en niemand kla nie

ek het self n stel 285 75 16 op my 4.8 en is baie happy !!!!

Re: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
Posted: 22 Apr 2012 22:01
by Grootseun
Is nou n mooi Troll daai
Re: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
Posted: 28 Apr 2012 09:10
by NISMOnator
My rear lock I am having issues with, needs to be replaced! It is in not such a good working condition?
When I took the vehicle to the dealership for spare key and speaker not working. I also pointed out the lock that is a problem. Thank heavens Murphy wasnt present and the lock did all the bad stuff.
Fortunately to no cost to us!
Should get it fitted this week.

Re: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
Posted: 30 Apr 2012 11:04
by NISMOnator
Wife checked oil this morning at garage. Needed one punt? Does these 4.8 use oil?
Thanks