Page 4 of 13
Re: DAY AT SANDWANI
Posted: 09 Jan 2012 07:08
by Peter Connan
Jorrie, ek sal dit ongelukkig nie meer kan maak nie. Pel van my het hulp nodig daardie dag.
Re: DAY AT SANDWANI
Posted: 09 Jan 2012 07:39
by Herrie
Hi Jorrie,
Laat weet my as jy enige inligting van die Nissan 4x4 Klub nodig het.
Re: DAY AT SANDWANI
Posted: 09 Jan 2012 10:26
by Tinus lotz
Jorrie my oom word 70 daai selfde dag en moet al reeds 13h00 in oosrand wees SWAMBO het nie geweet van my reelings nie my los sorrry sal later weer saam gaaan speel

Re: DAY AT SANDWANI
Posted: 09 Jan 2012 14:52
by beast
Sit my op [ Nico Pienaar] beast. Ek dink net ons moet die program so maak dat ons eers ry en so teen een uur klaar is en dan eet en kuier, want daar is altyd ouens wat vroeg moet ry en dan of hul kom nie of hul waai sonder om te ry. Kobus,{ Herrie} is die Sekretaris van die Nissan klub en sal kan adverteer as jul wil, maar laat ons net eers die verigtinge finaliseer

Re: DAY AT SANDWANI
Posted: 09 Jan 2012 14:55
by Grant
1. Jorrie - 2 x Volwassenes - 2 x kinders + Beast II (1 x Patrol) + 1 x pit bike
2. Kagiso II - 1 x Volwassene + Boezman ( 1 x Hardbody)
3. Grootseun - 4 x Volwassenes + 1x Patrol
4. Aries66 - 2 x Volwassenes - 2 x Kinders + 1 x Patrol
5. Herrie - 1 Volwassene + Ungili (1 x Patrol)
6. Christo Slang - 1 x Volwassene + Chuck Norris (1 x Patrol)
7. Glen Hare? Nie-forum lid + 1 x LR Disco 3
8. Grant +1 ( 1 x GQ)
Re: DAY AT SANDWANI
Posted: 09 Jan 2012 16:50
by Jorrie

9. Nico Pienaar

Posted: 09 Jan 2012 17:21
by Jorrie
Nuwe voorgestelde program met Nico se insette:
1. 09h00 - 09h15 Registeer by Sandwani.
2. 09h30 Kom bymekaar by die Lapa (Bring eie stoele, tafels, vuurmaakgoed, eet- en drinkgoed, alles wat elkeen nodige het moet saam geneem word, ens) Nota: Die lapa het net 'n dak en vuilis drom. Oorkant die hoofpad is daar ablusiegeriewe by die restaurant en kroeg.
3. 09h30-09h45 Bekendstelling aan mekaar (vir die wat mekaar nog nie ken nie).
4. 10h00-10h45 Toer van die fasiliteit.
5. 10h45-13h00 Ry hindernisse in eie tyd / Demonstrasie deur hardebaarde oor hoe die moelike hindernisse aangepak moet word.
6. 13h00-14h30 Braai en geseligheid by die lapa.
7. 14h30-16h00 Ry hindernisse in eie tyd.
8. 16h15 Afsluiting by die lapa.
9. 16h30 Vertrek.
Re: DAY AT SANDWANI
Posted: 09 Jan 2012 19:46
by Jorrie
Hallo almal
Ek het vandag met Heinrich van Sandwani gepraat.
Hulle het plek vir ons die 21ste Januarie. Die 4x4 roete is beskikbaar vir ons. Die aantal voertuie en mense moet so teen 12 Jan bevestig word, en dan sal hulle vir ons 'n bevestiging en pryse deurgee.
Hulle is egter besig met rekonstruksie van die restaurant en kroeg, so die twee fasiliteite is nie beskikbaar nie. Die ablusie geriewe is nogsteeds beskikbaar.Verder moet ons self versorgend wees.
Hy het egter voorgestel dat ons eerder die piekniek geriewe in plaas van die lapa gebruik as gevolg van die aantal voertuie en mense.
Ek was al by die piekniek plek. Dit is in my opinie OK.
Hoe voel julle?
Groetnis
PS. Jammer ek sukkel so 'n bietjie, my modum is dood, so ek skryf van my selfoon af.
Re: DAY AT SANDWANI
Posted: 09 Jan 2012 21:54
by Jorrie
Thinus Lotz en Peter Connan
Jammer julle kan nie bywoon nie.
Groetnis