Page 4 of 5
Re: NEW SHAPE PATROL
Posted: 22 Dec 2009 20:02
by AJ Dup
Now what???
With what are we gona replace our Patrolies with I like my SFA Lorrie.
Is patrol going soft

Re: NEW SHAPE PATROL
Posted: 22 Dec 2009 20:24
by JG Shields
I agree with Dup! Nissan....take note!!!!!
Re: NEW SHAPE PATROL
Posted: 26 Dec 2009 18:05
by Tjaart
Ag Blixem
There goes the neighborhood....

. Ek dink nou met mens jou Patrol mooi vashou. Die nuwe een gaan probeer om 'n Cruiser bruizer wees. Of hy gaan een wees....

.
Good bye beloved SFA Patrol....

Re: NEW SHAPE PATROL
Posted: 28 Dec 2009 17:16
by Pieter du Toit
AJ Dup wrote:Now what???
With what are we gona replace our Patrolies with I like my SFA Lorrie.
Is patrol going soft

Kerels ek's dom - maar wat is die SFA wat julle van praat??? Kan dit nie "ontsyfer" nie!!!

Re: NEW SHAPE PATROL
Posted: 28 Dec 2009 19:37
by AJ Dup
Solid Front Axel

Re: NEW SHAPE PATROL
Posted: 30 Dec 2009 09:09
by JG Shields
Ek voorsien ook dat Lasarus later net "trip kar" gaan word wat tussen trips moet rus om homself te spaar. Sy soort gaan uitsterf en die van ons wat hulle dan het sal moet vasklou.
Re: New (2010) Patrol photos leaked
Posted: 30 Dec 2009 13:28
by Gerrit Loubser
Similar threads merged
Re: New (2010) Patrol photos leaked
Posted: 30 Dec 2009 21:12
by Saltman
Ek voorsien ook dat Lasarus later net "trip kar" gaan word wat tussen trips moet rus om homself te spaar. Sy soort gaan uitsterf en die van ons wat hulle dan het sal moet vasklou
JG,
Ek vermoed jy is heeltemal reg, daarom dat my 2007 4.8 GL vandag gegaan het vir 'n 40 000 km diens (ek diens elke 10 000)
Die Patrol staan deur die week en word naweke uitgetrek vir my plesier. Andersins loop hy net groot trips. Bv Junie - Julie 2010 is dit reg rondom die Botswana delta = +/- 7000 km. Jeeha!!!
Gelukkig hoef ek nie elke dag met hom te ry nie, so dit help ongelooflik baie. Die kar sal maar saam met my moet oud word!
Want soos julle tereg se: Waarmee gaan ons hulle vervang?
Lekker aand almal
Re: New (2010) Patrol photos leaked
Posted: 31 Dec 2009 13:19
by Theuhan
Ek het vir julle nog slegte nuus, Nissan gaan die nuwe Patrol net in linkerhand stuur maak vir nou, so ons gaan hom nie kan koop nie al wil ons ook, en dit het ek by een van Nissan SA se groote base gehoor.
Re: New (2010) Patrol photos leaked
Posted: 31 Dec 2009 14:36
by JG Shields
Theuhan,
1. Het Nissan SA groot base? As ek na al ons Patrol manne se klagtes luister dink ek daai man glo hy's die skim.
2. As hulle nie eers vir onderdele op die bestaande reeks Patrols in SA kan sorg nie, hoe gaan hulle vir 'n nuwe reeks sorg? Ek dink hulle sal self 'n sug van verligting saak as die nuwe Patrol nie na SA ingevoer word nie.
Ek bedoel alles in 'n ligte luim. Dalk verhang Nissan SA in 2010 die bordjie bo ons verwagtinge uit!