Page 4 of 4

Re: CAMPING BED

Posted: 12 Aug 2009 07:29
by Herrie
Echo het 'n skou die 29ste Augustus.

Re: CAMPING BED

Posted: 18 Sep 2009 10:20
by KOOS BEST
Nou is ek klaar met pomp.!
Ek het my eie nuwe bed gemaak soos per illustrasie in die 1 ste bladsy, waar die chick op die matras le.
Ek het wat hul noem n sleepmate gaan koop, dbl. bed grootte,jy sit dit bo-op jou huidige matras om dit meer gemaklik en sagter te maak. Dit het ek bo-op n chip high density spons vas geplak met kontak gom.
Image
Te same is dit 80mm hoog en , glo my dit le lekker sag, nog nie n aand daarop geslaap nie, maar my dae van pomp is nou verby, dit is nou die kooi op-pomp.
Khaki waterdigte seil het ons gebruik om n oortreksel te maak, met n zip.
Image
En op die oorteksels het ons velgro vas gestik , sodat as jy hom oprol dan maak jy dit daarmee vas. Dit rol op gemaklik so na n diameter van 350mm .
Image
Die fotos , is geneem by die stoffeerder se werkswinkel.
Ek ry vlge. week vir n week na die KRUGER, kamp by Balule en sal julle laat weet hoe slaap dit.
Koste het my uitgewerk so R 800.00.
Groetnis
Koos

Re: CAMPING BED

Posted: 18 Sep 2009 12:50
by Stefan
Lyk baie netjies Koos. Waarop gaan jy daardie 'geen-pomp' matras uitrol?

Re: CAMPING BED

Posted: 18 Sep 2009 14:55
by KOOS BEST
Nog maar oppie grond, soek nog iets om in die lug te slaap. Miskien meot ek Herrie vra vir die basis.
Stefan, geniet die Kalahari, een van my gunsteling plekke.
Koos

Re: CAMPING BED

Posted: 25 Sep 2009 23:57
by Herrie
Het nou net teruggekom van die Kgalagadi/Augrabies/Witsand en my nuwe bed het baie lekker geslaap! Daai matras lyk of hy op my bed sal werk - laat weet maar hoe hy geslaap het.

Re: CAMPING BED

Posted: 26 Sep 2009 10:07
by Abri Hoffman
Koos, dit lyk na 'n plan. :thumbup: Ek gebruik al die laaste 5 jaar 'n high density spons matras. Vroulief kla so vir die eerste twee aande dat dit hard is maar daarna slaap ons tog te lekker. Die ander voordeel is dat dit uitstekend seel en jou glad nie koue van onder kry nie. Ek sal op 'n stadium fotos neem en dit plaas.

Re: CAMPING BED

Posted: 27 Sep 2009 19:16
by Grant
Hi Koos,

I have been using a high density foam matress for the last six years in my Conquror Safari Trailer. The thickness is 70 mm and is a little hard at first. My remady is to have another "ABF". I had it custom made at a caravan matress factory here in Gauteng. Tried all the different option of air matreses and air beds, but they simply let you done when you need them the most.


Regards

Grant

Re: CAMPING BED

Posted: 04 Oct 2009 14:05
by KOOS BEST
Hi almal, kom nou terug van n week se kamp by Balule in die Kruger, nog besig om af te pak en skoon te maak.
Die matras, wel dit is die beste wat ek nog op geslaap het, hom uitgerol en siedaar , en slaap baie lekker . Die verskil is , ek dink die egg-grate(sleepmate) spons, bo-op die high density .
Sal NOOIT OOIT WEER N OPBLAAS GEBRUIK NIE!!!!!!!, na al die jare se gebruik, mens is darem dom . Mens raak definitief slimmer soos jy ouer word.
Ek beveel dit ten sterkste aan. Enigste nadeel vat baie meer plek.
Die 1200mm breedte, was ook n goeie keuse , pas mooi in dwars in die treiler se voorste kompartement.
Koos

Re: CAMPING BED

Posted: 04 Oct 2009 14:28
by JG Shields
Mooi Koos! Daai opblaas ding raak vir baie van ons iets van die verlede. Welkom terug!