Page 4 of 32

Re: Bash Plates

Posted: 28 Jan 2011 13:10
by Kagiso II
eisjjj - jy moet vi jou 'n ouerder Patrolli aanskaf - een soos Lobo [ hy het 'n hele treinspoor wat onder sy pens deurkom. Want in di eoertyd to hy gebou is was GEWIG nognie 'n "issue" nie [o-nee, jy moes baie hard werk daarvoor, en dan heddit jou kaste en kaste en kaste bier gekos om op gewig te kom. :biggrin: ]
Dankie Stefan - ek's bly jy stem saam [da voel man nie so allenag nie :oldtimer: :wink: ]

Re: Bash Plates

Posted: 28 Jan 2011 13:29
by Peter Connan
Oom Mac ek stem in die prinsiep saam. Daar is ook baie plek op die patrollie waar mens kan gate boor. Die probleem met gate boor is mens neuk die galvanising van die chassis op. As dit moet, moet dit, maar ek sal dit eerder vermy. Die ander probleem is, dit word dan 'n werkswinkel-joppie, in plaas van 'n vinnige 5-minute aanboud. Natuurlik trek 'n mens dan ook op 'n hoer plek?

Ek is seker maar net vol strooi :biggrin:

Re: Bash Plates

Posted: 28 Jan 2011 13:34
by Stefan
Ek gee nie om of die herwinningskakel horisontaal of vertikaal is nie. Wat van 'n 8mm flatbar met 'n oog wat tussen die stampplaat (Bashplate) en die onderstel sit? Mens kan dit seker met M8 of M12 boute vasmaak?

Re: Bash Plates

Posted: 28 Jan 2011 14:39
by Kagiso II
Oompie hoor mooi wat jy sê P/ter vanni gaate (gatte is flukkwoort) enni roes ens - maar dit gaan baie lank neem vir roes om beduidende skade te doen as mens voorsorg tref - en selfs as die skakel net in 'n bestaande gat hang sal hy die deklaag kan beskadig. [pf suig ek nou ou sokkie in my pyp?]
Anners om gesê dan - - laat die elke karrikjie se eienaar dan besluit watter weg hy wil volg - die skermplaat is een item, die herwinningspunt is 'n item op sy eie - met gleuf op geskikte plek waardie herwinpunt dan kan "uitsteek". diegen wat dan die "recovery" uitsteeksel wil bekom - koop dit aan en so met die skermplaat [kaniemandnie'nkwinkslaglekkeroppitongwoord uitdink nie??] en die wie altwee [albei] wil hê, koop diè dan. [maar steeds binne jou reeling - besluit, deposito inbetaal, bestel, eers dan bestel jy - en betaal wanner jy verklaar "Job's done"]


(julle sal julle WAT verbeel dat ek so 'n suiwer Afrikaans sit en besig hier... GERRIE - kan ek 10 uit 10 kry? Hmmm ???)

Re: Bash Plates

Posted: 30 Jan 2011 21:59
by Aries66
Hi Peter.

Sal die oorsponklike "recovery hooks" nog gebruik kan word of sal dit verwyder moet word?

Groete

Louis

Re: Bash Plates

Posted: 30 Jan 2011 23:34
by Ruben
Hi Peter, wat is nou die finale besluit rondom the herwinningspunt. Gaan hy bly soos oorspronglik op jou tekening of kom hy nou horisontaal?
Ek gaan more n betaaling maak vir die Bash en Skid plate. Ek hoop jy aanvaar nog bestellings.
Nogmaals dankie!

Re: Bash Plates

Posted: 31 Jan 2011 08:48
by Peter Connan
Hello All

After taking various factors into consideration this is what I recommend:
shackled4.jpg
shackled4.jpg (309.06 KiB) Viewed 4715 times
NPRH1.jpg
NPRH1.jpg (226.83 KiB) Viewed 4715 times
These recovery points are made from 12mm plate and have a breaking strength of approximately 8.5 tons. They bolt onto the chassis using the two M16 bolts that hold the standard Nissan recovery point and also hold the bash plate. These are the only strong enough mounting points existing on the Y61 patrol. They are not present on all Y60's and may require drilling the chassis to allow fitment on some Y60's.

They are bent down at a 45degree angle for the following reasons: If they were left flat then the standard bumper may be vulnerable if the recovery ange were slightly upwards, but if they were bent 90degrees, then it would be impossible to reach the bolts to fit them in conjunction with the bash plate. Furthermore, they improve the recovery angle but do not sit so low that they become excessively vulnerable.

This leaves the shackles at a 45 degree angle as well, which should hopefully not be too awkward.

They will be available seperately from the bash plate, I will let you know the prices this afternoon or tomorrow?
Does this solve the problem?

Regards
Peter

Re: Bash Plates

Posted: 31 Jan 2011 09:53
by Tinus lotz
daars hy piet nou fokus jy !!!!!!!!!!
ek dink dit is n great idee :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Bash Plates

Posted: 31 Jan 2011 14:29
by Izak
Hello Peter

Gebestel en POP gestuur. (R 1000)

Ek wil my spesiaal ontwerpte, duurder :rolling: bash plate net staal he asb. Gaan die 2 van hulle swart Powdercoat. Hiermee my QQQ vir jou efforts.

Ek hou van die nuwe herwinningspunte. Lyk (behalwe vir die hoek) selfde as die wat ek op my kar het (by Megaworld gekoop).
Image

Lekke dag

Izak

Re: Bash Plates

Posted: 31 Jan 2011 14:45
by Tinus lotz
julle manne laat my lekker lag met die hewinnings punte :rolling:
patrols sit mos nie vas nie!!!!!!!
maar beter ons het hulle want as dit wel gebeur is daar groot moeilkheid !!!!! :lol: :lol: :lol: :lol: