Page 30 of 64
Re: Patrol Spotting
Posted: 05 Apr 2017 15:11
by iandvl
I saw a very nicely kitted, white GU (could not get an idea of type, as it passed by a little quickly) in Brits - heading south on the R511 on Sunday morning on my way home from doing the groceries.
Not sure it it was a forum member or not, but with a Patrol like that, if they're not a forum member, they should be...

Re: Patrol Spotting
Posted: 05 Apr 2017 16:07
by TijmenvdS
http://www.junkmail.co.za/motoring/bakk ... 0/65546692
Sien hierdie raak op junkmail. Nie geweet mens het die 2.8 diesel hier gekry nie.
Nie dat ek op hoogte is van wat hier uitgekom het of nie.

Re: Patrol Spotting
Posted: 05 Apr 2017 19:26
by Tinus lotz
Hoekom staan hy nog nie in jou garage nie???
Re: Patrol Spotting
Posted: 05 Apr 2017 19:47
by TijmenvdS
Ek het hom gebel maar lykmy dis die verkeerde ou. Een of ander vaak vissie het geantwoord en geen idee gehad waarvan ek praat nie. Gelukkig is daar ook n email funksie. So ek wag en hoop vir die beste. Ek wil my verbeel maar ek dink ek sien n intercooler scoop so ek vermoed dit is n turbo 2.8.
Re: Patrol Spotting
Posted: 05 Apr 2017 21:22
by Bre
Ja nee, ek sien ook die intercooler scoop. Hoop jy kry hom
Re: Patrol Spotting
Posted: 06 Apr 2017 05:37
by Michael
Tijmen, wees asb versigtig met enige advertensies en moet geen depositos van enige aard oorbetaal nie.
Daar is baie scammers daar buite en daai prys lyk bietjie laag.
Re: Patrol Spotting
Posted: 06 Apr 2017 06:22
by TijmenvdS
Ja-nee ek sal definitief die ding eers wil gaan sien en ook sekermaak dat hy in SA geregistreer is.
Re: Patrol Spotting
Posted: 11 Apr 2017 09:32
by jonathan
In Robertson ken hulle die waarheid......

- trust.jpg (34.36 KiB) Viewed 5539 times
Re: Patrol Spotting
Posted: 11 Apr 2017 11:06
by iandvl
Spotted Albert in the R511 this morning. I waved

Re: Patrol Spotting
Posted: 11 Apr 2017 12:27
by TijmenvdS
jonathan wrote:In Robertson ken hulle die waarheid......
trust.jpg
Also saw it when passing through there, if memory serves right there is also a few "vrot" landies in the yard.
