Die avonture van Gerrie en Lobo
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Mooi man!!! 

Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- SCUBA Patrol
- Senior Member
- Posts: 414
- Joined: 08 Apr 2009 11:15
- Full Name: Phillip Jacobs
- Nickname: Phillip
- Home Town: Cape Town (Stellenbosch)
- Current 4x4: Patrol 2006 3l diesel(die eerste Voetspore een)
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town, Stellenbosch (Paradyskloof)
- Has thanked: 31 times
- Been thanked: 32 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Gerrie,
Moet nie so gou op gee op Lobo nie! Daai is 'n kannie dood!
Jy het regitig nog nie moeilikheid gehad nie, ek is nou permanent in Gordon's Baai en het meeste gereedskap en nie te dom nie, net tyd nie aan my kant nie, maar as jy moeilikheid het bel, as ek in die omtrek is dan sal ek kom uithelp !
Phillip

2006 3l with MADMAN
2006 3l with MADMAN
-
- Newbie
- Posts: 1
- Joined: 14 Feb 2010 19:53
- Full Name: Bennie Hurter
- Nickname: benhur
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Limey - 1982 1800 S/C Hilux
Red Baron - 1996 3.0l D/C Raider
Pajero - just written off - Home Language: Afrikaans
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Hi Gerrie
Oom Mac het my na die link verwys, ek kom nie deesdae baie op die forums nie.
EK het nie die hele thread gelees nie maar net so bolangs deur ge-"speed read".
In anycase, daai ICV op LOBO is 'n BMW sin. Dit was die enigste keer dat ek ooit 'n Bosch ene gebruik het en lyk my nou dit was 'n fout. Die ander tipe wat ek meestal gebruik het op van Hilux 2.2's, 2.4's, Lexus v8's, ander Safari's en even platkarre was die VDO plunger tipe wat van VW Golfs/Jetta III, Audi 500, sommige kombi's etc afkom. In plaas van 'n valve wat draai binne soos die Bosch sin het hy 'n plunger binne wat nie so maklik vassteek as hy vol gemors raak nie. Die VW VDO ene lyk so:
Hier is ene wat ek op die Lexus V8 geit het
Het toevallig eenkeer een by Barnetts gesien daar in jou geweste toe ons daar na parte op soek was. Jy sal wel die proppie ook moet vervang, die VDO gebruik dieselfde tipe Bosch connector maar is 'n 3 pin en nie 'n 2 pin casing nie. Die VDi ICV gebruik 'n 3 pin casing maar die binneste pin is nie.
Maar... Voor jy beigin ICVs change hoe seker is jy daar is nie 'n lekkasie iewers op jou manifold nie. As jy se die idling is soms op en soms af, suig jou manifold nie iewers lug in by een van die injectors of teen die head nie??
Daai ou Datsun injectors met hulle groot bakeliet housings is bekend daarvoor dat hulle vol nonsies raak, kraak en lug suig as hulle oud word. Die ander Safari wat ek gedoen het se injector manifold het reeds gelek toe ek die conversion moes doen. Ek het toe die Datsun injectors en fuel rail weg gegooi, Bosch tipe injectors gekoop waarvan die punte mooi met 'n O-ring geseel het teen die aliminium op die manifold, het toe een van die DIY aftermarket fuel rails gekoop en hom geboor om die agterkant van die injectors te mount en die werk soos 'n bom (nie letterlik nie
)
Ek sal jou aanraai om dalk eerder by 'n plek soos Ferroli Performance Centre uit te kom (http://www.ferroli.co.za/). Robbie is 'n Dicktator agent en hy ken die goed. Het hom een keer ontmoet en moet sê ek was impressed gewees. Hy sal jou goeie raad kan gee en die probleem opspoor, seker maak als is reg gestel en gekalibreer op jou stelsel ens. EK is skrikkerig oor die timing issue waarvan jy vroeër genoem het. Ek wil niemand in die gesig vat of iets nie maar ek het al hele paar keer gesien dat wanneer mense wat dink hulle ken die goed en begin karring aan distributors ens. terwyl hulle dink hulle fix iets, dan maak hulle eintlik droog. As die timing wel uit as moes iemand daarmee gepeuter het tussen die tyd wat ek laas LOBO onder hande gehad het nadat iemand in Botswana ook aan die distributor gekarring het, want ek het die distributor en Dicktator perfek gekalibreer.
Kom ek stel dit so aan jou. EK het nog nooit 'n Dicktator gehad wat se programming "sommer net" uit gegaan het nie. Timing kan nie uit raak by hom self nie Elke keer as iemand 'n Dicktator na my gebring het om te fix was die probleem met iets buite die Dictator te doen. Probleme wat ek al opgetel het was soos volg:
1.Dicktator ECU raak korrup - die persoon se LAPTOP het die program vol errors gelaai omdat die kabel tussen sy LAPTOP en die ECU electrical noise opgetel het en hy permanent met die laptop ingeplug gery het.
2. Rook het uit die Diktator gekom - DIe Fuelpomp Relay was vol water en het 'n kort sluiting gemaak. AlL het daar rook uitgekom het die ECU nog gewerk want een van die resistors op die input circuit (wat soos 'n slow blow fuse werk) het gebrand nie geblaas nie, en na die relay vevang is het die voertuig weer gewerk. DIe ene het ons sommer die fout oor die foon opgespoor (was Richard "DADZ TOY" daar in die kaap gewees) hy het nog steeds net ingeval die ECU terug gestuur na Dicktator toe en Chris het die beskadigde komponente gratis herstel.
3. Pap batterye is een van die grootste redes hoekom enige fuel injection engine nie wil start nie. As die battery voltage onder 'n seker waarde van skakel die relays en ECU af al draai die starter dalk nog want hy steel al die krag van die engin af weg. (Dit sal even met 'n carburator en pinte en kondensor ook gebeur as die battery spanning onder 'n seker vlak val)
4. iemand het sy timing chain vervang en vergeet om een van die earth drade weer terug te koppel aan die head.
5. Vuil toevoer na die petrol pomp. As die pertol pomp die behoorlik petrol kry nie overheat hy, en kan even beskadig. Ons het even een bakkie gekry waar daar ystervylsels in die tank was en as jy oor 'n hobbel ry spring die goed in die pick up se bek in en en blok hom, na heelwat geskud kon die voertuig weer verder ry.
5. Foutiewe Fuel Pressure Regulators wat geen druk in die stelsel maak nie of verkeerde regulators soos een vit 'n normal aspirated model op 'n turbo charged engin etc
6. Mense wat distributors gedraai het om timing te probeer stel in plaas van om dit in die ECU te stel.
In elk van die bogenoemde gevalle is die ECU altyd eerste verdink omdat mense nie verstaan hoe die stelsel wark nie. Even als was hierdie 'n Factory fitted ECU sou die meeste van die bogenoemde foute nog steeds gebeur het.
As jy nog verder wil gesels stuur my 'n boodskap op Facebook ek loer meer gereeld daar in.
Sterkte

- David
- Patrolman
- Posts: 723
- Joined: 17 Dec 2009 12:42
- Full Name: David Prinsloo
- Nickname: David
- Home Town: Stellenbosch
- Current 4x4: 2006 Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Stellenbosch
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 49 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Welkom by die forum Bennie. Dankie vir die goeie terugvoer 

2006 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel
Stop Rhino Poaching Supporter!

- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Hi Bennie. Thanks vir die antwoord.
Ek is wel baie seker dit is die ICV - die oomblik as jy hom uitprop idle Lobo heeltemal reg (dalk bietjie laag) en ek het hom maar vir die koue weer ingeplug - veral vir die cold start. Die hele timing ding het gekom nadat ons die head oorgedoen en die timing chain vervang het - die as tussen die distributor en oliepomp was nie reg ingesteek nie en die timing was 90igrade uit - Frans het dit vir my reggemaak en toe het ons die probleem met die ICV opgetel - ek glo vas dat n nuwe ICV 'n groot deel van die probleem sal oplos - maar terselfdetyd kan dit ook wees dat die battety moeg is of daar is iets wat hom paptrek (Tinuz het my gese hoe om te toets met die multimeter - op Amps) en as die negatiewe pool losgemaak is en die multimeter word op die pool en draad gesit, is daar so 50 mA wat vloei - so iewers trek iets krag wat nie moet nie.
Maar ek is nou die naweek uitstedig, daar by Moegatle se 10de verjaarsdag, so sal eers volgende week kan kyk wat gaan vir wat. Intussen het ek maar die battery los gemaak dat hy nie afloop terwyl ek weg is nie.
Ek weet die Nissan ouens is by De Wildt, maar as daar dalk van julle by Moegatle is, kom groet my maar - sal lekker wees om julle te ontmoet!

- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
wie soek 'n "lift" Kaap toe?? Ek ry so Dinsdag se kant met die Camry af Slaapstad toe - hang daar rond tot tot Gerrie Donderdag terug is daar - dan vat hy weer sy Toyota en ek kom met Lobo terug - Maar eers nog Klein Tafel gaan ry met die weeskinders Saterdag saam met Be a Blessing se mense - so die terugtog pak ek daai Maandag aan [as al die graatse langs pad oop is
As iemand lus is vir saam 'toer' ?? - of 'lift soek - ??
In Alexanderbaai le 'n 30 Nissan Skyline engine .. my gaaijj jeukkkk met daai gedagte [hy vra R 1000 vir hom ...]
Maar kort om - die goeie nuus [hang af hoe jy daarn kyk LOBO kom huis toe [Lassy go home / E.T. go hommme]

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
-
- Senior Member
- Posts: 160
- Joined: 16 Nov 2010 10:48
- Full Name: nico pienaar
- Nickname: beast
- Home Town: Ruimsig Roodepoort
- Current 4x4: Patrol 4.8
Navara 4l
Safari 2.8 - Home Language: afr
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
ek hoor niks van Gerrie nie - so h ywil straks liewer vir Lobo hou
Ek kyk nou na Pierres se GQ - [ou groensitroen] want is nou maar so - ek nodig eintlik 'n stasiewa vir die uitreike - [juis nou 50 studente Botswana / Zambie / Zimbabwe [Bulawayo] vat op uitreik in Julie -- en dan is Boezman net daai bikki te beknop vir 4 - 5 mense
So - assi antie bydie Bank "JA" se - dan kom die GQ Gauteng toe - en nie Lobo nie
Iemand 'n Camry koop? [baie baie goeie toestand - 220 Si; 174 000Km; R45000 [ek sal die roadworthy insluit]
Ek kyk nou na Pierres se GQ - [ou groensitroen] want is nou maar so - ek nodig eintlik 'n stasiewa vir die uitreike - [juis nou 50 studente Botswana / Zambie / Zimbabwe [Bulawayo] vat op uitreik in Julie -- en dan is Boezman net daai bikki te beknop vir 4 - 5 mense
So - assi antie bydie Bank "JA" se - dan kom die GQ Gauteng toe - en nie Lobo nie
Iemand 'n Camry koop? [baie baie goeie toestand - 220 Si; 174 000Km; R45000 [ek sal die roadworthy insluit]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
-
- Senior Member
- Posts: 160
- Joined: 16 Nov 2010 10:48
- Full Name: nico pienaar
- Nickname: beast
- Home Town: Ruimsig Roodepoort
- Current 4x4: Patrol 4.8
Navara 4l
Safari 2.8 - Home Language: afr
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 0 guests