Page 27 of 32

Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013

Posted: 12 Apr 2013 16:08
by ama-glug-glug
Kobus,
Wat was my score/posisie? Ek kon sekrlik nie onder no33 wees nie!! :rolling: QQQ

Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013

Posted: 13 Apr 2013 12:45
by davidvdm
Herrie wrote:jy het 29ste gekom.
:rolling: kon erger gewees het :confused: Dit so ook gehelp het as ek nie 0 gekry het op die tweede obstacle want iemand het vergeet om sy seatbelt aan te sit. Maar fun dag gehad, dis wat belangrik is.

Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013

Posted: 13 Apr 2013 20:03
by Herrie
Deon jy het 23ste gekom!

As Thabbies se SWB standard was vir Bridgestone dan sou hy 2de gekom het.

Wat interresant is, is dat my seun, Willem, wat met Ungili gery het - wat nog nooit met 'n Patrol gery het nie - het 21ste gekom :blonde:

Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013

Posted: 14 Apr 2013 09:20
by davidvdm
Lyk my Willem is a "natural".

Die baan was nie so erg nie. Ek dink as Hillbilly net so bietjie meer kon flex en net so duim hoër gestaan het met sy ou 31" tyres, so ek baie minder probleme gehad het. Snaakste ding is die rocksliders wat wel dinge beskerm het, was nou net die goed wat my op twee van die obstacles terug gehou het. Lyk my ek het die rock gedeelte reg gekry, maar die slide werk nie so lekker nie :lol:

Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013

Posted: 14 Apr 2013 12:14
by Stefaansie
ama-glug-glug wrote:Kobus,
Wat was my score/posisie? Ek kon sekrlik nie onder no33 wees nie!! :rolling: QQQ

Hoeveel karre was daar? 33?

Ek dink ek het 35ste gekom na die fotograwe se Landy. :rolling:

Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013

Posted: 14 Apr 2013 13:13
by Herrie
Andre jy het 19de gekom en daar was 29 op die lys en ekstra was die SWB - so daar was 30.

Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013

Posted: 17 May 2013 18:41
by Jorrie
Daar is 'n oulike artikel oor die Nissandag op bls 76 van die Junie uitgawe van Leisure Wheels.
Schalk feature prominent met sy tweede plek.

Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013

Posted: 17 May 2013 22:53
by ChristoSlang
Ook 'n artikel in die nuwe SA 4x4 :thumbup:

Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013

Posted: 17 Sep 2013 08:54
by Bruin Beer
Hi Guys and Gals,
At the time it was said that this competition would be televised I think in Sept 2013.
Have anybody seen anything on tele or have an idea on when this would be broadcasted?
Thank you.
Bruin Beer

Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013

Posted: 20 Sep 2013 07:01
by Herrie
Ek het 'n antwoord van Bridgestone gekry en dit begin in die eerste week van Oktober en hulle sal vir my die detail stuur en dan sal ek julle laat weet.