Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 28 May 2016 11:43
by Bekker
Tinus lotz wrote:Hy het n ander lyn gevat . Bietjie meer momentum minder mense in die kar ....baie krag en know how.... josh het daai een geace ...daai 3l loop mooi en stmaxx takkies teen regte druk trap mooi vas....
Dankie vir die verduideliking Tinus !!
Wat net opvallend was dat halfpad teen die klip op was almal se momentum ± dieslefde met baie "wheel spin" maar nie Josh se 3.0 l nie.
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 28 May 2016 11:47
by SJC
Bekker wrote:
Michael wrote:Hier is Josh se "vinnige" klim
Na aanleiding van die paar videos wat ek gekyk het was ek verbaas hoe gemaklik Josh se 3.0 GL die klim gedoen het met relatief min "wheel spin"
Waaraan kan mens dit toeskryf -dalk bande- of is die 3.0 GL net eenvoudig goed met sulke terrein,??????
Groete
Behalwe vir sy lyn wat hy gevat het, met amper niks wiel lig nie. Sal dit interresant wees om te weet watse bande almal gebruik. Dit wil vir my voorkom of die cooper st maxx's oor die algemeen beter vaar op klip? (minder spin, beter traksie)?
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 28 May 2016 11:48
by SJC
Michael wrote:
Peter Connan wrote:Die profiel het niks met die wydte te doen nie. Onder die metriese stelsel is die eerste gedeelte die wydte op die breedste plek. Die profiel is die hoogte van loopvlak tot rim, as 'n persentasie van die boegenoemde wydte.
It's expressed in mm. 285 is the width, 75 is the height of the sidewall expressed as a percentage of the width. There's 25.4 mm in one inch. So, here we go:
285 x .75 = 213.75
213.75 / 25.4 = 8.41 = sidewall height
8.41 x 2 = 16.82
16.82 + 16 (diamter of rim) = 32.8 = height of tire
285 / 25.4 = 11.22 inches = width of tire
So, on paper, your 285/75 R16 is 32.8 X 11.22 inches
Dus is my 305/70 eintlik smaller as n 285/75/16 en as ek die loopvlak meet is dit wel so
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 28 May 2016 13:19
by JoshJ
Dankie viri pluimpie Tinus
Ja ek moes daar waar hy af plat na die eerste baie styl helling my voet van die parrafien af haal, want ek het skielik spoed begin vang. Ons was 2 in die kar. Ek en Micheal. Ek het 33" Cooper ST maxx op. En my band druk was 1.2bar koud. Ek het n ander lyn gevat nadat ek die manne heeldag dop gehou het. Die was my eerste keer wat ek die klip gery het en wou die kat mooi uit die boom kyk.
Die feit dat ek 380nm op 1500rpm en 438nm op 2000rpm tot my beskiking gehad het, het sekerlik ook gehelp.
Die diesels het vir my beter gevaar as die petrols. Behalwe vir Michael se super powered 4.2 wat baie gespin het weens al die parrafien wat hy gegooi het. Maar hy het darem vir gooie interainment gesorg.
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 28 May 2016 15:27
by Bekker
JoshJ wrote:Dankie viri pluimpie Tinus

Josh, jy met die 3.0l Patrol het so maklik ge laat lyk!!!!! Ek hou jou al lankal dop. Bestuurs vernuf plus die regte "Tool"!
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 28 May 2016 18:30
by Alex Roux
Bekker wrote:Wat net opvallend was dat halfpad teen die klip op was almal se momentum ± dieslefde met baie "wheel spin" maar nie Josh se 3.0 l nie.
Van die Youtube videos wat ek van verlede Saterdag se uitstappie gesien het, het Josh die vinnigste geklim.
Sien hoe Michael met sy eerste poging terug gegly het.
Dit is amper 'n kopie van hoe ek in Maart maand ook met my eerste poging terug gegly het.
In beide gevalle het ons na my mening te stadig begin. En toe ons in die dippie kom, was daar nie genoeg momentum nie.
Ek dink nie die hoeveelheid momentum was hoegenaamd dieselfde as in Josh se geval nie.
So buiten wringkrag, bande, en bandruk, moet ook nie die "moer" agter die wiel vergeet nie!
Wat betref die mate waarin die karre oplig, is daar ook ander faktore om in ag te neem.
Ek dink Josh se kar is die mees beskaafde onder die lot, met beide stabilisers nog in.
Ek het die afgelope drie jaar die klip drie keer gery, en elke keer het ek so baie gelig dat my towbar geskraap het.
Ek doen dalk iets verkeerd, maar tenminste maak dit vir goeie fotos.
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 28 May 2016 18:38
by Tinus lotz
Alex 2 duim body lift baie ligte lexus teen swaar 6 silender , swaar agter bumber maak jou center of gravity punt verander .....ek dink dit maak die verskil
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 28 May 2016 20:15
by JoshJ
Bekker wrote:
JoshJ wrote:Dankie viri pluimpie Tinus
Ja ek moes daar waar hy af plat na die eerste baie styl helling my voet van die parrafien af haal, want ek het skielik spoed begin vang. Ons was 2 in die kar. Ek en Micheal. Ek het 33" Cooper ST maxx op. En my band druk was 1.2bar koud. Ek het n ander lyn gevat nadat ek die manne heeldag dop gehou het. Die was my eerste keer wat ek die klip gery het en wou die kat mooi uit die boom kyk.
Die feit dat ek 380nm op 1500rpm en 438nm op 2000rpm tot my beskiking gehad het, het sekerlik ook gehelp.
Die diesels het vir my beter gevaar as die petrols. Behalwe vir Michael se super powered 4.2 wat baie gespin het weens al die parrafien wat hy gegooi het. Maar hy het darem vir gooie interainment gesorg.
Josh, jy met die 3.0l Patrol het so maklik ge laat lyk!!!!! Ek hou jou al lankal dop. Bestuurs vernuf plus die regte "Tool"!
Baie Dankie Bekker
FB_IMG_1464458619360.jpg (27.03 KiB) Viewed 3136 times
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 29 May 2016 10:36
by bogeyman
Ek het lank met Alex Fullard gesels oor die regte lyn teen die klip op terwyl almal daar staan en bewe het.
Die lyn wat Josh gery het is baie links van die lyn wat Alex voorstel. Dit is baie meer gelyk en "unsettle" nie die voertuig soos Alex se lyn nie.
Die probleem is dat jy dan maklik verder links neig omdat jy nie kan sien waarnatoe om te mik nie en dan op die graspolle beland wat traksie heeltemaal belemmer. Dan gryp die regterwiele en die linkerwiele gly , jy swaai heeltemaal links en rol tot onder.
Alex reken dat meeste van die ongelukke daar het so gebeur.
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 31 May 2016 10:02
by PathMaker
I also have one of you. Don't worry buddy! We've got you covered!