Page 26 of 26
Re: My GU 4.2 Turbo Diesel
Posted: 20 Oct 2020 19:38
by PIG
Very impressive. Maybe one day when I'm big

Re: My GU 4.2 Turbo Diesel
Posted: 20 Oct 2020 21:39
by Tinus lotz
Hin hin al die pad mooi krag daai mater
Re: My GU 4.2 Turbo Diesel
Posted: 21 Oct 2020 07:04
by Mal Hannes
Yes this is a dream a 4.2 donkey with a parafien lap under his butt.
Re: My GU 4.2 Turbo Diesel
Posted: 22 Oct 2020 19:42
by bruce_k
Mal Hannes wrote:Yes this is a dream a 4.2 donkey with a parafien lap under his butt.
That needs to be made into a sticker...[emoji1787]
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: My GU 4.2 Turbo Diesel
Posted: 16 Mar 2021 22:54
by Reenen
Het jy dalk n foto van die pomp. Of waar mens dit kan koop. Ek wil vir my goed nou ook van hulle in sit. Ek het n facet tipe in my Rd28t
Re: My GU 4.2 Turbo Diesel
Posted: 17 Mar 2021 06:25
by Michael
Reenen, ek sal vir jou n foto stuur, maar jy kan enige inline hoe druk pomp gebruik. Bosch maak ook van hulle wat goedkoper is.
Ek het maar vir die John Deere pomp gegaan omdat hy bietjie meer "industrial" is as jou avarage midas pomp.
Maak net seker jy regulate hom voor by die pomp na so 0.5 bar toe
Re: My GU 4.2 Turbo Diesel
Posted: 17 Mar 2021 06:40
by Reenen
Kan ek die bosh hoe druk petrol pompe ook gebruik vir diesel?
Re: My GU 4.2 Turbo Diesel
Posted: 17 Mar 2021 08:15
by Michael
Yes 100%, jy kan enige regulatur net by sit. Maak net seker jy gee nie die injector pomp te veel pressure nie. Sal jou whatsapp