Page 22 of 35

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 08 Aug 2017 11:12
by Iaan du Toit
Ek kom alleen met Patrol. Werk vir n kwaai baas, verlof eers vandag goed gekeur.

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 08 Aug 2017 12:02
by Cyril Klopper
Sien julle moreoggend

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 08 Aug 2017 17:31
by Michael
Iaan du Toit wrote:Ek kom alleen met Patrol. Werk vir n kwaai baas, verlof eers vandag goed gekeur.
Iaan, dis baie goeie nuus dat jy saam kom, ek sien uit om bietjie te kuier saam met jou om n vuur.

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 08 Aug 2017 17:52
by hugejp
Safe trip boys!

Enjoy :thumbup:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 08 Aug 2017 18:36
by Rudolph
Julle moet jul gate uit ga geniet, en kom vertel baie stories as julle terug is! :thumbup: :salute:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 08 Aug 2017 20:24
by Tinus lotz
Ons ga groot gaan doughnuts pappie ....baie :layrubber: :driving: :woo:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 09 Aug 2017 20:37
by Ds J
Julle maak dit werklik moeilik om nie te begeer nie!

GENIET DIT EN KOM SPOG MET FOTO'S ASB!!!

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 10 Aug 2017 15:16
by Ria Pieterse
Amper 70 mense, julle moet dit geniet! Kom veilig tuis en bring baie foto's saam.

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 11 Aug 2017 07:37
by Wilkie
Tinus lotz wrote:Ons ga groot gaan doughnuts pappie ....baie :layrubber: :driving: :woo:
jy moet nie die versuur suiker vergeet nie.....doughnut moet soet wees...... :rolling: :rolling: :rolling:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 12 Aug 2017 18:04
by DawidT
Ons sit nou in die klein Letaba, laaste aand om die kampvuur, sal later fotos post. Het dit internet probeer en dit werk. Sover n fees gehad :blonde: