Page 21 of 35

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 07 Aug 2017 21:22
by Tinus lotz
Uhf mainly maar stuur jou no dan reel ons

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 08 Aug 2017 06:57
by offroadbiker
SJC wrote:Lyk darem of dit nie te koud gaan wees nie... :cartman: :driving:

P.S> Dirk jy het op whatsup pin vir petrol stasie naby rivier ingang gestuur, maar ek kan dit nie op my foon oop maak nie. :think: Kan jy miskien die koordinate ook hier pos?
Is dit op die R81?
Ek gaan vanaf Tzaneen, se rigting kom... miskien sal ek sommer in Tzaneen of Modjajiskloof vol maak. :eureka:
Ek het nie die Koordinate nie :redface:

Die petrol stasie is egter waar jy afdraai van die R81 na die rivier toe (op die hoek van R81), jy kan hom nie mis nie.

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 08 Aug 2017 07:45
by SJC
offroadbiker wrote:
Ek het nie die Koordinate nie :redface:

Die petrol stasie is egter waar jy afdraai van die R81 na die rivier toe (op die hoek van R81), jy kan hom nie mis nie.
Ok, dankie :thumbup: Maar ek gaan nie op die R81 inkom nie.. sal sommer by Tzaneen vol maak. seker daai ekstra 42km op die tank gaan nie veroorsaak dat ek sonder petrol gaan staan nie.. :doh: :confused:

PS wie was al by die "sunland big baobab" gewees?

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 08 Aug 2017 07:54
by offroadbiker
Vir my lyk dit of jy met R36 gaan kom, regs draai op R81 om by rivier te kom???

Rooi teerpad
Groen grondpad

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 08 Aug 2017 08:29
by SJC
vat hierdie pad:
sabie-molototsi2.jpg
sabie-molototsi2.jpg (328.62 KiB) Viewed 2356 times
sabie-molototsi.jpg
sabie-molototsi.jpg (168.7 KiB) Viewed 2363 times
Het hom 2 jaar terug ook gery, kannie onthou of dit grondpad was nie. :think:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 08 Aug 2017 08:48
by offroadbiker
Ok as jy daai pad vat, is die Garage 9km na links (Rigting R81), so jy kan maar besluit of jy die 9km wil ry en vol maak.....

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 08 Aug 2017 08:49
by arnosl001
Hi Manne jammer ek sal dit nie kan maak nie.
Dinge werk net nie uit vir my die jaar nie hopelik sien ek julle volgende jaar.

Groete Arno Slabbert (arnosl001)

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 08 Aug 2017 08:57
by SJC
offroadbiker wrote:Ok as jy daai pad vat, is die Garage 9km na links (Rigting R81), so jy kan maar besluit of jy die 9km wil ry en vol maak.....
As ek so na jou prentjie kyk en vergelyk met myne weet ek nie of my rivier ingang dieselfde as joune is nie?

dink joune is by die rooi kolletjie?
molototsi.jpg
molototsi.jpg (66.43 KiB) Viewed 2355 times

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 08 Aug 2017 09:01
by offroadbiker
Jy is def op regte pad, en dit is die selfde plek, nie die rooi kolletjie nie, onthou dit is by daai brug wat se Woester.

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 08 Aug 2017 09:25
by JoshJ
Fanus, ek en trudie het opad river trip toe met ons eerste trip by die sanland boabab om gegaan. Dit is nogals n belewenis.