Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 29 Feb 2012 09:31
Dankie oompie - ek het een pulley van 'n Nissan NA20 motor af gekry by 'n scrapyard (dink amper dit is die klein 1200 bakkies - as ek nou so vinnig op google scan) maar hy het net twee ringe. Hy pas oor die crank - so hy behoort reg te werk.
Die ander puley wat ek toe mos gekry het, het drie ringe, maar hy sit so los om die crank soos Tastic. Toe haal ek doe voorste ring van die stukkende pulley af en stuur dit engineering toe dat hulle dit op die ander pulley met twee ringe kan maak sit - hopelik is dit 'n oplossing vir my probleem!
Ons het gisteraand die timingcover, oliepomp en distrubutor opgesit... So ek gaan nou vanimddag vroeër waai om die olie sump te gaan terugsit en al die ander klein goedjies wat ek kan doen, te doen en dan die pulley ook sommer terug te sit. Dan moet die radiator ook weer terugkom en al die ander klein goedjies vassgemaak word, voor Lobo weer kan start - dan moet die tappet cover WEER afgehaal word voor ons die head boute die laaste keer torque (dit moet 5 keer ge-torque word!) en dan hoop en bid ek haal die huis...