Die avonture van Gerrie en Lobo

Showcase your baby
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Gerrie »

Dankie oompie - ek het een pulley van 'n Nissan NA20 motor af gekry by 'n scrapyard (dink amper dit is die klein 1200 bakkies - as ek nou so vinnig op google scan) maar hy het net twee ringe. Hy pas oor die crank - so hy behoort reg te werk.
Die ander puley wat ek toe mos gekry het, het drie ringe, maar hy sit so los om die crank soos Tastic. Toe haal ek doe voorste ring van die stukkende pulley af en stuur dit engineering toe dat hulle dit op die ander pulley met twee ringe kan maak sit - hopelik is dit 'n oplossing vir my probleem!
Ons het gisteraand die timingcover, oliepomp en distrubutor opgesit... So ek gaan nou vanimddag vroeër waai om die olie sump te gaan terugsit en al die ander klein goedjies wat ek kan doen, te doen en dan die pulley ook sommer terug te sit. Dan moet die radiator ook weer terugkom en al die ander klein goedjies vassgemaak word, voor Lobo weer kan start - dan moet die tappet cover WEER afgehaal word voor ons die head boute die laaste keer torque (dit moet 5 keer ge-torque word!) en dan hoop en bid ek haal die huis... :pray:
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Kagiso II »

Eisjjjj - dis 'n gespook - oompie klou styffffffff duime dat alles nou klopdisselboom gaan -
Ek DINK die 'NA 20' enjin is die 2liter Sentra se enjin?? [nis eker nie]
Is daar nie 'n enkele Nissan Laurel in enige vanni Kaapse skrepsjaartse nie ??
As jy so 'n Laurel raakloop - "aas" daai enjin vir spares - LOBO is een van die ENIGSTE Safaris wat Kragstuur EN Lugversorger het [Arries, dis nou paauwursteerien en errkondishner, hoor???] :biggrin:
Sterkte met die dinge van Lobo [oompie regtig styf oppi duime diekant]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Grant
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1269
Joined: 29 Apr 2009 14:52
Full Name: Francis
Nickname: Grant
Home Town: Rosendal
Current 4x4: 2020 70 Series V8 LC
Hilux 2,4 4x4 SC Dakar
Home Language: English
Location: Eastern Free State
Has thanked: 3 times
Been thanked: 26 times

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Grant »

Gerrie,


Sit met tranne in my oe. Hoop daie Safari is weer op die pad so gou as moontlik. :rockon:
V8 Power

You can't expect to be old and wise
if you were never young and crazy
User avatar
David
Patrolman
Patrolman
Posts: 723
Joined: 17 Dec 2009 12:42
Full Name: David Prinsloo
Nickname: David
Home Town: Stellenbosch
Current 4x4: 2006 Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Location: Stellenbosch
Has thanked: 2 times
Been thanked: 49 times

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by David »

Kagiso II wrote:...- LOBO is een van die ENIGSTE Safaris wat Kragstuur EN Lugversorger het ...
Oompie ek dink al die Safari stasie-waens het kragstuur en air-con gehad - dis net die bakkies wat nie albei gehad het nie :oldtimer: :thumbup:
2006 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel

Stop Rhino Poaching Supporter!
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Gerrie »

Raait,
Een bout het my verhinder om gisteraand vir Lobo aan te skakel en huistoe te ry - net een bout - en dit is die bout wat die crank pulley vashou. Hy is gestrip soos 'n sleg paaldanser in Teazers (hoorsê!) en het my hart gebreek... soos die ouw at my help gesê het: "Jy het regtig die $%#ste luck in die wêreld!"

Ek begin ook nou al so dink!!
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 50 times
Contact:

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Stefan »

Smaak my as Scarlett Johansson 'n drieling gehad het, sou jy die een wees wat moes bottel drink.

Moenie tou opgooi nie, ek is seker almal voel so op stadiums
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Gerrie »

Ek voel al amper lus om Lotto te speel want daar weet ek ten minste ek gaan niks wen nie...
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6138
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1124 times
Been thanked: 1038 times

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Peter Connan »

Gerrie, is die bout gestrip, of die gat? As dit die bout is, is dit heel maklik, maar as dit die gat is, eish.

En ek is elk geval ook seker jou keuse van beeld is heeltemal verkeerd. Want 'n gestripte bout is verseker baie leliker as die beeld wat jy gekies het.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Gerrie »

Nee, dis beslis die bout - so 5 mm van die punt af is daar so 10 mm strokie reg rondom die bout wat lyk soos 'n paal in Teazers (wat is dit met ek en die stripclub-vergelykings vandag!? - ek dink die skisofrenie het ingeskop en my ander persoonlikheid is 'n bouncer by so plek... of in my vorige lewe... of so iets! :blonde: :blonde:
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Kagiso II »

Onthou tog net om die REGTE locktite in daai gat te stop VOOR jy daai bout inskroewe - [tjek -- is dit die rooi of die blou Locktite ???? :redface: :redface: :oldtimer:
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Post Reply

Return to “08a. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest