Page 21 of 32
Re: Bash Plates
Posted: 21 Jan 2014 07:47
by petrol
Hi Peter
I am interested in the front bash plate and transfer skid plate, galvanized version, it is for a 2000 4.5 grx model.
If you still make these then please send me the price and banking details if they have changed from what is mentioned previous in this thread.
Martin
Re: Bash Plates
Posted: 21 Jan 2014 09:39
by Gerrit Loubser
Hi petrol,
I still have the skid plate that used to live on my 4.5, that I wouldn't mind selling. It is galvanized and is in good condition, but I suppose one issue is that it is here in RBay...
Re: Bash Plates
Posted: 21 Jan 2014 11:47
by petrol
Hi Gerrit
Dit is reg met my ek wil net nie meer betaal as was n nuwe een kos nie en dit moet die vervoer om dit hier in Pretoria te kry insluit.
As jy dalk solank sal dink wat jy wil he vir die plaat dan sal ek solank kyk wat dit my gaan kos om dit hier bo te kry.
Weet jy dalk wat dit weeg en min of meer die grootes, hulle sal dit seker wil he voordat hulle vir my n prys sal kan gee op vervoer kostes.
Groete
Re: Bash Plates
Posted: 21 Jan 2014 12:33
by Gerrit Loubser
Dit is 100% verstaanbaar. Ek sal die plaat bietjie gaan weeg vanaand.
Re: Bash Plates
Posted: 21 Jan 2014 16:42
by Peter Connan
Ek praat nou uit my baie verrote gehue, maar dit behoort so 15kg te weeg en so 1050 x 700 x 75mm groot te wees...
Re: Bash Plates
Posted: 21 Jan 2014 17:30
by Gerrit Loubser
Dankie Peter. Ek het sopas die plaat geweeg en gemeet. Hier is die benaderde resultate:
Massa: 14 kg
Afmetings: 1100mm x 460mm x 100mm
Re: Bash Plates
Posted: 21 Jan 2014 21:24
by petrol
Dankie ek sal more uitvind wat dit gaan kos om hier bo te kry
Re: Bash Plates
Posted: 21 Jan 2014 22:14
by Jules
Dalk is hier nog studente wat terugkeer Tuks toe ek sal nbietjie uitvind
Shalom
Re: Bash Plates
Posted: 22 Jan 2014 05:23
by Gerrit Loubser
Dankie, Jules!
Re: Bash Plates
Posted: 22 Jan 2014 07:53
by petrol
Dankie Jules dit sal gaaf wees.