BANG!!! - DEAD!!!!
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: BANG!!! - DEAD!!!!
Pieter,alle voorspoed met jou jou kar.Wat ookal Nissan en jy besluit,baie voorspoed.Ek is jammer wat jou kar oorgekom het,en ek sal help waar ek kan,al is dit net met woorde.
Groete
Frans
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
- Wynvat
- Senior Member
- Posts: 120
- Joined: 08 Apr 2009 09:44
- Full Name: Gerhard van Rhyn
- Nickname: Wynvat
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol 4.8 GRX Y61 GU(4)
- Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion
- Been thanked: 1 time
Re: BANG!!! - DEAD!!!!
Sterkte Pieter,ek hoop regtig ook jy kom reg.
2007 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
Africa does not break a Patrol. A Patrol breaks Africa.
Africa does not break a Patrol. A Patrol breaks Africa.
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: BANG!!! - DEAD!!!!
Abri,Abri Hoffman wrote:
My Hardbody se engin is in 2007 met Jokkie se hulp deur Nissan vervang. Johan Sevenster se Hardbody se engin het op 150 000km ook gegroet en is ook deur Nissan vervang. Syne het egter 'n aftermarket intercooler en chip opgehad en was ook 'n 2002 model. My eis het so 3 weke geduur vanaf datum van indiening tot ontvang van engin.
As ek so mag vra - het jy of Johan enige onkostes gehad met die vervanging van jul enjins - of was dit kosteloos - as jy nie omgee om te antwoord nie asb. Glo my vry - ek is bereid om 3 maande ook te wag solank ek weet Nissan sal die engin vervang - dan is tyd nie n werklike faktor nie. Ek gebruik mos nie my voertuig op n daaglikse basis nie en ja my eerste volgende beplande groot trip wat voorle en ek nie graag sal wil uitstel nie is my Des 2010 vakansie - die res is bysake eintlik.
Dankie aan jou en ander met die deel van informasie oor hoe en wat Nissan vir julle gedoen het - dit help darem miskien so bietjie om mens skietgoed te gee sou dit nodig raak. Maar ek glo hier moet n ou nou maar die hond wees met sy stert tussen sy bene - en soebat. Dit gaan beslis nie help om van die begin af n aanvallige of amper vyandige houding met hulle te he nie!! (Oom Mac ek dink nie vir een oomblik dis wat jy gedoen het nie hoor!!!) Nou moet mens botter smeer en flikflooi soos min - dan eers as jy niks regkry nie kan mens die stembande so n toon of drie optel!!

Dankie en groetnis
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
- Abri Hoffman
- Patrolman
- Posts: 526
- Joined: 30 Apr 2009 14:06
- Full Name: Abri Hoffman
- Nickname: Abri
- Home Town: Monument Park
- Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
- Home Language: Afrikaans
- Location: Monument Park
- Been thanked: 7 times
- Contact:
Re: BANG!!! - DEAD!!!!
Pieter my enigste koste was die volgende:
Nuwe clutch
Injector service
Radiator cleaning
Dit het my so R10 000 gekos. Nissan was nie bereid om die nuwe engin in te sit sonder hierdie nie. Sover ek weet moes Johan dieselfde doen. Ek het egter nie 'n probleem daarmee gehad nie en was maar te bly dat hulle die engin vir my vervang het.
Daar was egter geen koste ten opsigte van die engin of arbeid nie.

2013 FJ Cruiser
"Jack Russel"
"Jack Russel"
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: BANG!!! - DEAD!!!!
Frans,tour de frans wrote: Pieter,alle voorspoed met jou jou kar.Wat ookal Nissan en jy besluit,baie voorspoed.Ek is jammer wat jou kar oorgekom het,en ek sal help waar ek kan,al is dit net met woorde.
Groete
Frans
Ja ons was die naweek saam en ek kon sien jy het my baie probeer opbeur - dankie daarvoor. Ek moet se as dit nie vir jou (en Melani en Herman-hulle) was nie het my gesin se naweek net daar buite Montagu tot n "grinding" halt gekom. Jy moet asb my dank aan Herman ook oordra - Miems is al kwaad vir my oor ek hom nog nie gebel en dankie gese het dat die kinders en my voel (???) saam met hulle kon ry nie - en ek bly vergeet om sy sel no by jou te kry. Maar jy moet nie so vinnig rittereer nie - ek doen maar eers die obvious ding en probeer die goedkoopste roete volg!!
Maar as hierdie ding met Nissan gaan "backfire" moet jy nie net byderhand wees met bemoedigende woorde nie - jy gaan jou hande moet vuil smeer met die 4.2 projek. Ek gaan nie iemand anders vertrou om dit te doen nie - al moet ek vir die volgende jaar aan jou arbeid afbetaal!!!

Dankie - jy is n vriend duisend!!
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: BANG!!! - DEAD!!!!
Pieter,Jy is meer as welkom,ek sal jou help met alles waar ek kan,en daar waar ek haak vra ons iemand wat weet.Ek hoop Nissan Behandel jou goed en alle voorspoed met dit,as dit nie so is nie word ons altwee vuil met jou kar
O ja alles gebeur so gou,ek sal nog kom dankie se vir die wonderlike naweek,ek en Melani het dit baie baie geniet.
Groete
Frans

O ja alles gebeur so gou,ek sal nog kom dankie se vir die wonderlike naweek,ek en Melani het dit baie baie geniet.
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: BANG!!! - DEAD!!!!

My meganiese kennis is soos die advertensie op die radio nou van die nuwe auto Atos (ek dink) - dan klim die vrou in die kar en vra die salesman waar is die clutch!!!

Groetnis
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
Re: BANG!!! - DEAD!!!!
Pieter, op daai punt van die "clutch".... Jou Patrol het nie 'n clutch nie...........
Patrol fan!
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: BANG!!! - DEAD!!!!

Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: BANG!!! - DEAD!!!!
JG,JG Shields wrote:Pieter, op daai punt van die "clutch".... Jou Patrol het nie 'n clutch nie...........
NOOIT - Jy kan nie ernstig wees nie!!!

Nou verstaan ek al hoekom my vrou so kla oor my bestuurs styl met die Patrol - daai ding wat ek dan trap elke keer as ek die gear lever vorentoe skuif moet seker die briek wees!!!!

Groete
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests