Page 3 of 3
Re: Die Brittnelle se GQ: The
Posted: 21 Mar 2022 16:13
by georgeb
Peter Connan wrote:Fanus, jy is reg. Op een of ander manier is ek besig om seniel te raak.
Jammer George.
Hallo Peter,
Geen probleem, ek leer uit die gesprekke
tussen julle TSM's (Tegniese Sterk Manne).
Hier is 'n close up van my rim.
Groete
George
Sent from my mobile device using Tapatalk
Re: Die Brittnelle se GQ: The
Posted: 21 Mar 2022 18:52
by georgeb
georgeb wrote:Kagiso II wrote:G B -- daai wa is hoofletters MOOI .. seg virri oompie watter grootte wiele is daar op ? Vellings [Rims] en bande
Môre Uncle, baie dankie.
Eish - ek dink 265x75x15...
Tans nie tuis, sal seker maak...
Groete
George
Sent from my mobile device using Tapatalk
Hallo Uncle, ek was reg...
Groete
George
Sent from my mobile device using Tapatalk
Re: Die Brittnelle se GQ: The "Old Lady" - ons reis...
Posted: 03 Apr 2022 18:09
by georgeb
Re: Die Brittnelle se GQ: The
Posted: 04 Apr 2022 06:57
by Tinus lotz
En wat dink jy..?
Re: Die Brittnelle se GQ: The
Posted: 04 Apr 2022 08:13
by ricster
I think the suspension is great.... exhaust maybe not....

Re: Die Brittnelle se GQ: The
Posted: 04 Apr 2022 08:16
by georgeb
ricster wrote: ↑04 Apr 2022 08:13
I think the suspension is great.... exhaust maybe not....
Morning Cedric,
It comes with age....
Re: Die Brittnelle se GQ: The
Posted: 04 Apr 2022 08:17
by georgeb
Môre Tinus, eerste indrukke, baie goed dankie - sal laat weet soos ons aangaan...
Re: Die Brittnelle se GQ: The
Posted: 22 Jan 2024 12:27
by SJC
georgeb wrote: ↑16 Mar 2022 21:30
Jorrie is besig met iets soortgelyks...
Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk
Wie het hierdie gemaak?
Re: Die Brittnelle se GQ: The
Posted: 22 Jan 2024 22:46
by mvcoller
Jorrie maak presies dieselfde