Page 3 of 3

Re: The Brave is for SALE.

Posted: 26 Feb 2010 09:09
by JohnBoyZA
:clap: :thumbup:

En nou wat nou:?

Re: The Brave is for SALE.

Posted: 26 Feb 2010 11:37
by Tjaart
The long walk begins.....

Re: The Brave is for SALE.

Posted: 26 Feb 2010 13:20
by ricster
And the long walk for me too..... :rolleyes: ...... I guess it was just bad timing on my part........ :banghead: :banghead: :banghead:

but I'll keep looking....

Re: The Brave is for SALE.

Posted: 26 Feb 2010 13:41
by Pieter du Toit
Ja nee kyk ek stem saam met JG - maar my Patrol gaan nerens nie - nie as ek dit kan verhelp nie!! Ek ry hom eerder teen die krans af as wat n skuld eiser hom kan kry - :surprised: - dan is hy ten minste *oer toe en kan hy ook niks met hom maak nie :rolling:

Sterkte Tjaart - eendag in die toekoms weer sal n Patrol weer in jou driveway staan - hou net moed!!

Re: The Brave is for SALE.

Posted: 27 Feb 2010 08:42
by JG Shields
Tjaart, ons mensdom is soms te halstarrig om WYSE besluite te neem. Ek ken nie die storie agter die storie nie, maar ek glo jy was WYS. En....as gevolg van jou wysheid gaan die volgende Patrol (Brave, Braver .....Bravest) vinniger weer in jou erf staan as wat jy dink.

Bly The Brave deel van die forum?

Re: The Brave is for SALE.

Posted: 27 Feb 2010 09:01
by Pieter du Toit
Tjaart,

Net duidelikheid van my kant af - ek het darem nou nie met my "post" bedoel skuld eisers is agter jou aan nie :redface: :redface: - ek het letterlik na my eie omstandighede verwys sou ek in so n situasie kom!!

Sorry as dit dalk bietjie verkeerd oorgekom het - maar dit was nie so bedoel nie!! :salute:

Groetnis