Page 3 of 3

Re: What is this doo-hickey?

Posted: 23 Apr 2018 20:05
by Pieter Roux
Waar gaan ons Jorrie.................. :goodpost:

Re: What is this doo-hickey?

Posted: 24 Apr 2018 09:08
by Jorrie
Ons was verlede naweek uit Wolwekloof toe. Ek het bedoel by my huis. Ek reel die Sandwani besoek vir 24 November volgens die kalender. Dit is 'n goeie plekke om te kom leer.

Re: What is this doo-hickey?

Posted: 24 Apr 2018 09:36
by offroadbiker
River trip sal ook werk :oldtimer: