Page 3 of 3

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 06 Mar 2020 07:32
by Reenen
petri oosthuizen wrote:Sorry vir die dom rookie vraag......wat is 'n VK 45??
Nissan/infiniti v8 engine
Mens kry vk45, vk50, en vk56 (nuwe patrol engine), in onderskeidenlik 4.5, 5.0 en 5.6 liter petrol v8

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 06 Mar 2020 07:33
by Reenen
Die vk45 gebruik selfde auto boks as patrol 4.8. Net sonder transfercase

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 27 Sep 2020 19:18
by Matewis
Naandsê,

Min inligting eintlik beskikbaar oor die VK45DE.

Ek het onlangs 'n Patrol gekoop met die VK45DE in. Het die battery ontkoppel om hom te charge en toe ek hom terugsit het hy 'n misfire gehad. Is die naweek met hom tankwa toe en dit het erger geraak. Moet ook byse dit kan dalk vuil petrol wees. Enige idee waar ek kan begin soek?

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 29 Sep 2020 09:38
by ricster
Get hold of tour de Frans (Frans) here on the forum. He is close by you and has a brilliant knowledge of motors and Patrols in particular.
08 three four zero nine 25 zero 9

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 29 Sep 2020 11:50
by JohnBoyZA
Matewis, jy ignition coil gecheck?

Frans :thumbup:

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 29 Sep 2020 21:42
by Matewis
JohnBoyZA wrote: 29 Sep 2020 11:50 Matewis, jy ignition coil gecheck?

Frans :thumbup:
Naand Frans, Rumkat vandag teruggekry en hy loop weer klopdisselboom. Een van die Injectors het so bietjie haywire gegaan en Llewelynn en Francois het sommer sy sparkplugs ook almal vervang. Moet se dit is lekker om al die perde weer op stal te hê!!

Ek ook 'n spin gekry in 'n Patrol met BMW ombouing. As ek geld gehad het sou ek dit verseker gedoen het. :blonde: :blonde: :blonde: :woo:

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 29 Sep 2020 22:08
by Reenen
Matewis wrote:

Llewelyn se eerste m57

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 29 Sep 2020 22:39
by Matewis
Reenen wrote: 29 Sep 2020 22:08
Matewis wrote:
JohnBoyZA wrote: 29 Sep 2020 11:50 Matewis, jy ignition coil gecheck?

Frans :thumbup:
Naand Frans, Rumkat vandag teruggekry en hy loop weer klopdisselboom. Een van die Injectors het so bietjie haywire gegaan en Llewelynn en Francois het sommer sy sparkplugs ook almal vervang. Moet se dit is lekker om al die perde weer op stal te hê!!

Ek ook 'n spin gekry in 'n Patrol met BMW ombouing. As ek geld gehad het sou ek dit verseker gedoen het. :blonde: :blonde: :blonde: :woo:
Llewelyn se eerste m57

Die goed is MORSIG!!!!

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 30 Sep 2020 10:23
by JohnBoyZA
Die goed is MORSIG!!!!
Netso :layrubber: