Page 3 of 3

Re: De Wild

Posted: 21 Nov 2017 14:27
by georgeb
Daar was 'n "double booking" - ongelukkig geen lapa vir ons, net 'n afgebakende gebied by die kroeg, bring asb jou stoel en sambreel....

Re: De Wild

Posted: 22 Nov 2017 15:16
by FordGuy
ek ook nogal daar op die 25 ste

Re: De Wild

Posted: 22 Nov 2017 16:35
by georgeb
FordGuy wrote: 22 Nov 2017 15:16 ek ook nogal daar op die 25 ste
Yep - gaan jam packed wees soos ek verstaan - alle lapa's is uitgeboek...

Re: De Wild

Posted: 25 Nov 2017 07:37
by iandvl
Iets anders het voorgeval. Gaan moet uitsit. Sorry. Geniet julle.

Re: De Wild

Posted: 28 Nov 2017 14:38
by Jorrie
Waar is die pics?

Re: De Wild

Posted: 28 Nov 2017 15:35
by georgeb
Jorrie wrote: 28 Nov 2017 14:38 Waar is die pics?
Dagsê Jorrie - was bietjie nat gewees vir pic's...?....maar ons was daar... :biggrin: