Page 3 of 13

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 13 Jun 2018 10:15
by offroadbiker
Bump

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 21 Jul 2018 00:10
by Kagiso II
Het ons al soort van getalle hier Tommie ou maat?

en BUMP :woo:

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 21 Jul 2018 16:00
by Tommie
Middag Oom Mac.

Nee ons het nogni n lys begin maak nie. Oom kan solank begin met n lys. Waarvan Oom se lys nr 1 kan wees asb

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 21 Jul 2018 18:04
by Tommie
Goed ek begin die lys.

1, Tommie
2.Tommie Jnr
3. Thys Ellis
4. Thinus Kotze
5. Dudley Visser
6. Michael

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 21 Jul 2018 22:01
by Kagiso II
1, Tommie
2.Tommie Jnr
3. Thys Ellis
4. Thinus Kotze
5. Dudley Visser
6. Michael
7. Oom Mac

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 23 Jul 2018 19:23
by PathMaker
1, Tommie
2.Tommie Jnr
3. Thys Ellis
4. Thinus Kotze
5. Dudley Visser
6. Michael
7. Oom Mac
8. Graham & Vanessa
9. Eben Barnard

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 24 Jul 2018 10:50
by biggles
1, Tommie
2.Tommie Jnr
3. Thys Ellis
4. Thinus Kotze
5. Dudley Visser
6. Michael
7. Oom Mac
8. Graham & Vanessa
9. Eben Barnard
10. Steven & Cecile Robinson

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 24 Jul 2018 14:17
by Tommie
Dag Maats.

Meer inligting. Goerapan is 80km noord van Upington. Ons sal almal ons voertuie daar moet vol maak,want na Upington is daar nie meer vulstasies nie. die nodige hout en proviant moet ook daar aangevul word, ons moet selfvoorsienend wees . Maw... ys, hout, water eetgoed en koeldranke. Daar is n kroeg beskikbaar, maar dit is alleenlik vir daar kuier se gebruik. daar is wel storte en toilette, maar onthou dat dt maar 2 ster is. Donkie om water warm te maak ens. Dt gaan koel word in die aande. So bring maar Mamma se knie kombersie saam. In die dag gaan ons temprature he van om en by 30-35 grade. Ons sal die Patrol groep in n sirkel laat kamp op die pan, onthou dat daar n ander groep ook daar is die naweek.

Ons sal een gemeenskaplike vuur maak waarby ons almal kan sit, kuier en braai. Die beplanning is om Saterdag ogend die kort agterste duine roete te gaan ry,net om almal weer gewoond te kry om sand te ry :biggrin: en die middag die 'DRAGS' te doen. en dan Sondag die meer tegniese roete.

Wat die brandstof betref. as jy 100LT in jou voertuig het dan sal jy genoeg he om vanaf Upington te ry, te speel en terug te kom tot by Upington.

Die beplanning is dat almal al Vrydag aand by Goerapan sal slaap. Sodat ons die Saterdag ogend vroeg kan begin. Nadat ons koffie en beskuit gehad het. Pak maar genoeg drinkgoed en 'snacks' in vir die roete.

Maats indien daar enige vrae is.... Laat maar weet dan sal ek antw. Moet nie vergeet om te bespreek nie, en stuur asb vir my die betaal bewys aan. Ek het op vorige 'post' die details aangeheg.

Groete

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 24 Jul 2018 16:09
by biggles
Looks like there is a date mixup? This is what i just got from Johan Lubbe
Goeiedag

Ek sal bespreking maak en invoice vir U deur stuur.

Wil net seker maak van U datum, 20 – 24 September?

Tommie Watkins het vir my ‘n datum gegee van 22 – 25 September.

Vriendelike Groete

Johan Lubbe
Goerapan Lodge
+27 ( 0 ) 54 542 0105

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 24 Jul 2018 20:48
by Kagiso II
Tommie Maat
Hoe vêr van Goerapan van Askam ? Of is dit op n ander pad ?