Page 3 of 5
Re: Mission Trailer
Posted: 08 Dec 2009 08:43
by KOOS BEST
John ,
Onthou die ou wat moan oor syne verstaan ek nie so mooi nie, enige deksel sal swaar lig met n tent op anyway.
Mens moet jou treiler self accessorise , met eie kragpunte, bokse, rakke ens. , en dit werk nog steeds baie goedkoper uit as om n volle toegeruste eenheid te koop, en jy pas dit aan volgens jou eie persoonlikke behoeftes.
En water punte is altyd op die laagste punt ook, in alle treilers sonder pompe.
Die Waeco wat oppak, wel wil mos die ding agter in n treiler los.
John ek brand om te weet , wat se roete ry jy van die Kaap na Moz, en afstand?
Re: Mission Trailer
Posted: 08 Dec 2009 13:24
by tour de frans
Ek moet saam met Koos stem.n Trailer of woonwa rig jy in soos dit jou pas.
Die "foute" op die Jurgens XT140 is logiese goed,en ek dink nie dis foute nie.
Sou self nie omgee vir so n wa nie.
Re: Trailers: Questions
Posted: 09 Dec 2009 08:29
by JohnBoyZA
Dankie julle, ek het al baie

oor die besluit.
Is besig met my eerste paar mods. Sal later n paar fotos stuur!
Re: Trailers: Questions
Posted: 09 Dec 2009 15:27
by JohnBoyZA
Koos, my Pa-hulle is Laevelders (van Richardsbaai getrek in 1981), en ons gaan eers by hulle n draai maak. N1-Clocolaan (vrou se familie) - Warden - Ermelo - Lydenburg - Hoedspruit (8 dae) - KNP - Giri - Xai Xai - Barra - en reverse.
Re: Trailers: Questions
Posted: 10 Dec 2009 00:43
by Wynvat
JohnBoyZA wrote:Koos, my Pa-hulle is Laevelders (van Richardsbaai getrek in 1981), en ons gaan eers by hulle n draai maak. N1-Clocolaan (vrou se familie) - Warden - Ermelo - Lydenburg - Hoedspruit (8 dae) - KNP - Giri - Xai Xai - Barra - en reverse.
Johnnie, kan ek maar my stamboom ook pos? Ek het dit nagevors terug tot by 1716.
(Om 'n lang storie kort te maak, die Ingelse en die boykies was nooit baie gewild in my familie nie. Maar nouja, geskiedenis is net dit. Geskiedenis)
Re: Trailers: Questions
Posted: 10 Dec 2009 06:13
by JohnBoyZA
Gerhard, kyk bietjie hier:
http://www.murray.za.net/
Re: Trailers: Questions
Posted: 14 Jul 2013 15:33
by Ross
Okay....resurrecting a long dormant thread

, but here goes..........
I`m looking for a trailer at the moment, and am also looking very closely at the Jurgens XT120. John Boy, do you still have yours, and are you still happy with it??
If anyone else has gone the XT120 route, I`m very keen to hear feedback.

Re: Trailers: Questions
Posted: 14 Jul 2013 16:10
by andredurand
I got the XT140 and i am happy with it igot it sense 2009

Re: Trailers: Questions
Posted: 14 Jul 2013 19:31
by Jules
I have an Overlander from Buzzard Industries, very basic but that is as I want it and as time comes will add as and when the need prevail, very strong and very rust resistand. I also had a look at the Jurgens XT120 but the lifting of the "deksel" dit not apeal to me and some of the units at Campworld in Pinetown showed some rust spots
Shalom
Re: Trailers: Questions
Posted: 15 Jul 2013 11:24
by Ross
Thanks for the feedback
Calling JohnBoy............
