Page 3 of 12

Re: Baboons 3-7/8 October 2017

Posted: 18 Jan 2017 09:42
by Michael
sal maar n stel bou, wou al lankal so dis seker maar nou die tyd

Re: Baboons 3-7/8 October 2017

Posted: 18 Jan 2017 15:57
by SJC
Duplicate post

Re: Baboons 3-7/8 October 2017

Posted: 18 Jan 2017 15:59
by SJC
Alex Roux wrote:For some reason I do not seem to be able to delete my own posts anymore
Think you can only delete if no one posted after you...
Michael wrote:sal maar n stel bou, wou al lankal so dis seker maar nou die tyd
Bou sommer n ekstra stel terwyl jy besig is.. :wink:

Re: Baboons 3-7/8 October 2017

Posted: 19 Jan 2017 05:01
by Michael
SJC wrote: Bou sommer n ekstra stel terwyl jy besig is.. :wink:
Ish..... dis dil werk, nog nie eers begin noe en eks klaar oor dit :lol:

Re: Baboons 3-7/8 October 2017

Posted: 19 Jan 2017 07:13
by Wilkie
Michael wrote:
SJC wrote: Bou sommer n ekstra stel terwyl jy besig is.. :wink:
Ish..... dis dil werk, nog nie eers begin noe en eks klaar oor dit :lol:
toemaar Michael ek moet ook vir myne n stel bou...... :helpsign: :helpsign:

Re: Baboons 3-7/8 October 2017

Posted: 19 Jan 2017 08:18
by Ossewa
Sit my naam ook op, Ek wil ook daardie Bobbejaan ding doen. :blonde:

Re: Baboons 3-7/8 October 2017

Posted: 19 Jan 2017 14:40
by SJC
Is daar n limiet op die hoeveelheid karre wat kan gaan?

Re: Baboons 3-7/8 October 2017

Posted: 19 Jan 2017 16:17
by Wilkie
SJC wrote:Is daar n limiet op die hoeveelheid karre wat kan gaan?
Ja een minder as te veel.... :rolling: :rolling: :rolling:
en geen plat Anna's met marie biscites nie..... :blonde: :blonde: :blonde:

Re: Baboons 3-7/8 October 2017

Posted: 19 Jan 2017 19:17
by David M
Wilkie wrote:
SJC wrote:Is daar n limiet op die hoeveelheid karre wat kan gaan?
Ja een minder as te veel.... :rolling: :rolling: :rolling:
en geen plat Anna's met marie biscites nie..... :blonde: :blonde: :blonde:
But remember that plat anna has an altitude compensator on it..... :woo: :woo:

Re: Baboons 3-7/8 October 2017

Posted: 19 Jan 2017 20:24
by SJC
Julle is net jaloers op plat anna se marie biscuits... :rolling: