Page 3 of 35
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 20 Feb 2017 17:08
by Pieter B
Ek sien daar is 'n vulstasie as jy klaarmaak in die Klein Letaba. Het julle nie een jaar gesukkel om brandstof erens te kry nie? Ek vra want ek beplan om saam te gaan die jaar. Ek dink ek gaan kritiek op brandstof wees.
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 20 Feb 2017 17:51
by offroadbiker
As jy ingooi waar ek vir jou se behoort jy nie n probleem te he nie. Daar was ook nog altyd brandstof beskikbaar by die begin en eindpunt van die roete.
Hoeveel L brandstof vat jou voertuig?
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 20 Feb 2017 19:54
by Pieter B
80l. Ek dink ek moet minstens een jerrykan saamry.
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 20 Feb 2017 19:56
by SJC
Pieter B wrote:Ek sien daar is 'n vulstasie as jy klaarmaak in die Klein Letaba. Het julle nie een jaar gesukkel om brandstof erens te kry nie? Ek vra want ek beplan om saam te gaan die jaar. Ek dink ek gaan kritiek op brandstof wees.
As jy bekommerd is, kan jy by tzaneen ingooi, dan weer by giyani voor jy huis toe ry....
Ek maak gewoonlik in sabie vol, doen trip . Gooi weer by due huis in.
Help om 175liter tenks te he....

Indien ek eendag die trip met die 4.5 doen, gaan ek ook moet beter beplan....
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 20 Feb 2017 20:44
by FordGuy
Sit my ook asb op die lys. Baie dankie
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 20 Feb 2017 20:59
by Tinus lotz
Mooi chris wie ga my recover as jy nie saam ry nie?
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 20 Feb 2017 21:31
by SJC
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 21 Feb 2017 10:30
by FordGuy
toe maar Fanus sal jou ook help
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 21 Feb 2017 12:52
by Wilkie
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 21 Feb 2017 14:20
by Herrie
Gelukkig het ek 170l petrol op my Patrol om ook saam met julle te ry.!
