Page 3 of 3

Re: GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 07 Jun 2010 10:20
by tour de frans
Dankie vir daai inligting JG. :thumbup:

Re: GAS STRUTS FOR BONNET

Posted: 08 Jun 2010 08:07
by tour de frans
Hallo,ek het toe vir my die gas struts gekoop gister.Het R210 betaal vir die lot(Gabriel),gepomp na 500nm.Werk baie mooi, maar ek sou die 400nm aanbeveel.Die 500nm is net te sterk.
Groete