Page 3 of 31

Re: Duine trip - 17-21 Maart 2017

Posted: 21 Nov 2016 15:16
by Tommie
Anton.

Hoekom sien ek jou op die miskien lys? Nee Maat, daai gaan nie werk nie.

Re: Duine trip - 17-21 Maart 2017

Posted: 21 Nov 2016 16:54
by Alex Roux
Wilkie wrote:Ag ek sal nou gelike het om dit te gaan doen maar die datums is nie reg nie.. :redface: :redface: ..ek gaan Ponta toe daai tyd maar gaan probeer om uit daai uit te kom,alhoewel dit nie maklik gaan wees nie
Errol, jou kommentaar klink vir my goed genoeg vir die 'miskien' lys

Re: Duine trip - 17-21 Maart 2017

Posted: 21 Nov 2016 17:54
by Wilkie
Jy is reg Alex ....ek voel veiliger in my Patrol as wat ek op n visvang boot dobber in die groot oop see.....maar ek het oor n gebraaiery en ge.....nkery my self ge commit
so ek weet nie of dit nou "LEGIT " gaan wees nie :think: :think: :think:

Re: Duine trip - 17-21 Maart 2017

Posted: 27 Nov 2016 05:51
by Tommie
More Maats.

Ons was Desember 2014 by Soutput roete, nou die van julle wat daardie roete al gery het, sal onthou dat indien jy nie die duin uit kan kom nie moet jy omdraai en onder gaan wag, sodat die ander voertuie die roete kan klaar maak en dan kan jy weer by ons aansluit. Daar was n Jimmy ook saam ons gewees, en die duin was net te sleg uitgery gewees vir hom, so toe hak ons hom agter Yster en sleep hom toe maar uit. Hier is n video van daai gebeurtenis.



Groete

Re: Duine trip - 17-21 Maart 2017

Posted: 27 Nov 2016 08:15
by Tinus lotz
Verlang ek nou na daai duine ry ons ga groot gaan :salute:

Re: Duine trip - 17-21 Maart 2017

Posted: 27 Nov 2016 08:33
by Wilkie
Hoe verlang ek nou na die gedreun van daai petrol enjin :woo: :woo: :woo:
Ek dink ek gaan sommer window shopping doen in my Patrol :blonde: ,,,,,,,CHEERS,...!!!!!

Re: Duine trip - 17-21 Maart 2017

Posted: 21 Dec 2016 12:14
by offroadbiker
Die Forum raak stil - wil my voorkom die Patrols is omtrent almal met verlof :oldtimer:

Moenie vergeet om terwyl julle nou so lekker vakansie hou sommer te begin met 2017 verlof beplanning nie :thumbup:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 21 Dec 2016 15:36
by Tommie
Dag Maats.

Het met my Vriend Thys gesels, en ons gaan moontlik n dag uitsit op n stuk grondpad om n 4x4 sprint te hou. Indien die pad dit toelaat sal ons n volle kwartmyl "dice" hou. Ons het NHRA tipe van ligte en tyd hou toerusting wat selfde is as wat op Tarlton gebruik word, dit neem jou tyd en spoed oor welke afstand ookal, en is akuraat. Ons het genoeg dae om so iets in te pas. Indien iemand paar pryse wil borg is julle welkom. Dan kan die koolstowe maar, sien hoe naby hulle aan die petrol manne kan kom..... Onthou daar is net een "TRILL" vir die sand en dit is n PETRILL!!! :rolling: :rolling: Sien baja uit om julle koolstowe daar te he.... Toemaar ons sal vir julle ook n prys kategorie stig.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 22 Dec 2016 14:01
by David M
Anzel, I and Tequila are in with the 4.5 . Kids may come with in the 4.2 Td bakkie.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 23 Dec 2016 08:07
by Wilkie
Tommie wrote:Dag Maats.

Het met my Vriend Thys gesels, en ons gaan moontlik n dag uitsit op n stuk grondpad om n 4x4 sprint te hou. Indien die pad dit toelaat sal ons n volle kwartmyl "dice" hou. Ons het NHRA tipe van ligte en tyd hou toerusting wat selfde is as wat op Tarlton gebruik word, dit neem jou tyd en spoed oor welke afstand ookal, en is akuraat. Ons het genoeg dae om so iets in te pas. Indien iemand paar pryse wil borg is julle welkom. Dan kan die koolstowe maar, sien hoe naby hulle aan die petrol manne kan kom..... Onthou daar is net een "TRILL" vir die sand en dit is n PETRILL!!! :rolling: :rolling: Sien baja uit om julle koolstowe daar te he.... Toemaar ons sal vir julle ook n prys kategorie stig.
sal net die playing fields moet level en twee van jou Patrol se vonkproppe moet dis connect.... :blonde: :blonde: :blonde: