Page 3 of 11

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)

Posted: 27 Apr 2016 18:06
by SJC
Nog 'n band wat my aandag trek , vir onder R3500 is Hercules Trail Diggers.

"Manufactured by Cooper Tyres USA (E11 Approval No 54R-002287)

The Trail Digger M/T is designed with stone blockers to increase puncture resistance and cut/chip performance.
The XXL scooping tread lugs give the Trail Digger maximum traction in mud, gravel, and sand. Pinned for studs. Made in the USA."


Dan is daar ook natuurlik HANKOOK DYNAPRO MT RT03.

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)

Posted: 27 Apr 2016 18:58
by Tinus lotz
Fanus daai hankooks is soos latex goeders hulle hou nie van rowwe paaie nie :rolling:

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)

Posted: 28 Apr 2016 08:46
by Wilkie
SJC wrote:
Michael wrote:Nou watse size tyres wil jy waar op sit Fanus?
1) die 255/85r16 st maxx's wat tans op die bakkie is gaan geskyf word na die 4.5. (sal op 4.5 se mags kom).

Nou moet ek besluit:

1) kry "goedkoop" stel bande om op bakkie te sit. bv Dunlop Grandtrek MT2 255/85r16 -R2153 per band)

Gaan bietjie beter en kry General Grabber MT's (ongelukkig het hulle nie baie grotes beskikbaar nie).

2) So sal moet tevrede moet wees met 'n 32" band: 265/75r16 - R3227 per band

3)Of kry 15" mags (A-LINE Grip GMMF - R1277. pcd & c/b is korrek vir 'n patrol) en kry general grabber mt 33x12.5r15, R2043 per band. Persoonlik is hierdie band vir my te breed, maar dit kan miskien oor die lang termyn goedkoper wees om 15" bande te vervang.
Ek het ook opgemerk dat die 33x12.5 bande se load rating heelwat laer is - hierdie grabber mt is bv slegs 1000kg per band. (die 265/75r16 grabber mt is 1400kg per band. DIe 255/85r16 dunlop mt2 is 1120 per band).
P.S> en as ek 15" mags kry kan ek my patrol steelies verkoop om van die kostes te dek.

Moet sĂȘ ek hou regtig van wat ek oor die grabber mt's gelees het. Sukkel bietjie om reviews oor die dunlop mt2's te kry..
FANUS ek het n stel 265/70/16 grabbers op my Patrol en ek is baie happy met hulle ...
daar is ook geen pad geluide nie ...
Jy kry n 265/70/16......R1596.00
Jy kry n 265/75/16......R2710.00 bel vir Justin van Biljon 012 348 8384 en se nit ek het jou verwys :thumbup: :thumbup:

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)

Posted: 28 Apr 2016 20:12
by SJC
Did the tyre swap today...

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)

Posted: 28 Apr 2016 20:19
by SJC
Before:
IMG_2974.JPG
IMG_2974.JPG (389.78 KiB) Viewed 2240 times
IMG_2978.JPG
IMG_2978.JPG (337.28 KiB) Viewed 2240 times
After:
IMG_3007.JPG
IMG_3007.JPG (400.51 KiB) Viewed 2240 times
IMG_3008.JPG
IMG_3008.JPG (376.87 KiB) Viewed 2240 times
IMG_3009.JPG
IMG_3009.JPG (390.82 KiB) Viewed 2240 times
IMG_3010.JPG
IMG_3010.JPG (444.09 KiB) Viewed 2240 times
IMG_3014.JPG
IMG_3014.JPG (388.3 KiB) Viewed 2240 times

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)

Posted: 28 Apr 2016 20:25
by SJC
Platanna was not so happy about the tyre swap.

Before:
IMG_3003.JPG
IMG_3003.JPG (377.24 KiB) Viewed 2240 times
IMG_2933.JPG
IMG_2933.JPG (298.16 KiB) Viewed 2240 times
After:
IMG_3016.JPG
IMG_3016.JPG (369.96 KiB) Viewed 2240 times
IMG_3011.JPG
IMG_3011.JPG (308.64 KiB) Viewed 2240 times
IMG_3013.JPG
IMG_3013.JPG (281.25 KiB) Viewed 2240 times

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)

Posted: 28 Apr 2016 21:03
by Tinus lotz
Super plat anna nou..... :rolling:

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)

Posted: 28 Apr 2016 22:24
by Wilkie
arme arme Plat anna . :helpsign: :helpsign: ... nou hoe sal jy nou voel as jy jou kind se skool klere werk toe aantrek :think: :think:

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)

Posted: 28 Apr 2016 22:32
by SJC
Ja shame.. Sal plan moet maak om nog rubber in die hande te kry... Plat anna moet maar bietjie geduldig wees. :lol:

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)

Posted: 29 Apr 2016 13:22
by Herrie
Ek het nou in Kempton Park uitgevind by Aero City dat die 255/85R16 bande van ST MAXX wat hulle kan kry kos R3800-00 per band.