Page 3 of 8

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 04 Dec 2015 12:58
by Tinus lotz
Van bo af
Van bo af
IMG-20151204-WA0006.jpg (129.79 KiB) Viewed 2202 times

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 04 Dec 2015 13:15
by offroadbiker
Ahhhh... nou begin ek die lig sien QQQ

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 05 Dec 2015 14:33
by Rob Marussi
Tinus lotz wrote:Wat dink julle manne ?
Looks great so far, send pics of the finished truck and let me know if they can do my 4.8 and what it costs please.

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 05 Dec 2015 15:19
by Picasso
"TAXI - proof"

:bravo:




:rockon: :pistoldouble: :ripper: :shock: :plasma: :robot: :jumpeveryone:

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 05 Dec 2015 15:44
by JoshJ
Dit lyk genuine baie nice ou :clap: wat weeg daai monster van n bumper?

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 05 Dec 2015 20:25
by Jorrie
Lyk goed Tinus. Wil hom in lewend lywe sien. Hopelik sien ons Lobo ook binnekort, Oompie? Ons wag nou al lank!

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 06 Dec 2015 07:13
by Etienne Gous
Netjiese panser mater
:thumbup:

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 06 Dec 2015 10:06
by Tinus lotz
JoshJ wrote:Dit lyk genuine baie nice ou :clap: wat weeg daai monster van n bumper?
Ek weet nog nie maar sal weet sodra hy klaar is die cad drawing gee die gewig aan

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 06 Dec 2015 11:23
by ChristoSlang
Tinus, met al daai lekker ventilasiegate sal hy seker 'n paar kilogramme ook verloor?

Twee vlieê met een klap :thumbup:

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 06 Dec 2015 11:58
by Tinus lotz
ChristoSlang wrote:Tinus, met al daai lekker ventilasiegate sal hy seker 'n paar kilogramme ook verloor?

Twee vlieê met een klap :thumbup:
Jip maar met die size van daai cooler wat ons beplan gaan daai gate nodig wees......alles in my lewe is swaar my vrou my 4.8 even my bakkie net my wallet wat nie wil saam spèel nie. ...