Page 3 of 3

Re: Manual boost control

Posted: 10 Dec 2011 13:22
by tour de frans
Grootseun, ek mag dit misgekyk het. Is jou Patrol n handrat of auto?
1 - my groter intercooler fit
2 - die dawes valves of chip of pwm controller om boost te stabiliseer
3 - oil catch can wat nodig is vir die oil blow by
4 - dalk n skoner exhaust om die vloei te verbeter
Ek stem vir die grooter cooler, maar dan moet jy chip om die lag minder te maak wat die cooler jou op lae rpm sal gee. Groter cooler maak lag onder en werk bo uit. Ek weet jy wil juis dit wegkry. Probeer sommer vir n front mount cooler.( ek het nou n d4d gedoen, Sy AFR gestel op 17.1 en die krag is 160kw met 500nm.hy het meer lag gehad met die langer pype maar dis maar min.)
Jou punt twee sou ek nie doen nie, die chip is daar vir dit.
Die oil catch can is n nice to have ja, en hou jou lug inlaat sisteem skoon.
Ek stem vir die oop pyp,Jy kan groter gaan maar ek beveel 63mm aan. dit klink klein maar ja daai turbo is maar klein. Die 3l begin ook onaardig klink met n dikker sisteem omdat hy n 4 cyl. is.

Hoekom gooi jy nie daai turbo af nie en sit een op met n interne wastegate,dan gaan jy jou boost beter beheer. Ek wou dit nog altyd doen.Want ek vind daai boostbeheer sisteem van die Patrol is vol tantrems. plus die turbo's is so duur om te vervang as een van daai vnt moet groet.
Net n idee, sal nice wees om te sien.
Groete

Re: Manual boost control

Posted: 10 Dec 2011 13:56
by Grootseun
Frans , ek het reeds n cooler gekoop wat ek of front of top mount kan doen , soos ek die top mount se pype uitgewerk het sal dit in werklikhied amper 100mm korter wees as die huidige pype maar ek is ook bewus dat die top mount nie altyd so effektief afkoel soos n front mount nie so ek sal nog besluit oor daai ene

Chip sal beslis inkom as ek eers al my mods klaargemaak het

Sover die interne wastegate turbo aangaan ekt ook 2 zd30 Hardbodies nuut gekoop en hulle gerbuik die gewone turbo , glad nie so lekker onderlangs as die VNT nie - we in my opinie in elke egval

ek dink die VNT sal eers bly as n uitdaging vir my dat ek kan kyk wat kan ek regkry met hom - sou hy oppak is daar klaar n Magnusson M62 supercharger wat op my rak le - wat dink jy van n supergcharged diesel :rolling:

Re: Manual boost control

Posted: 10 Dec 2011 14:06
by tour de frans
Dit sal werk Ja, miskien moet jy dit try. :rolling: