Page 3 of 7
Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 24 Jul 2015 13:39
by Tinus lotz
Ok jy kan ligte koop wat klaar bulbs in het ....of jy kan insit maar net dummy van fabriek af ....
wys ons hoe lyk daai towbar???
Is dit die een wat aan recovery punt vaskom???
Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 24 Jul 2015 13:46
by Marino4x4
Johannes gaan loer bietjie hier:
http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f= ... =30#p24045
Hulle noem dit dummy lights en dit word oorsee gebruik, in SA moet jou agterligte teen n hiek van 45 deg gesien kan word. Die spaarwiel is in die pad, so die ligte in die bumber is ingesit en die ander ligte is ontkoppel.
Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 24 Jul 2015 13:46
by Peter Connan
Geluk Johannes.
Die storie met die ligte loop so: sekere stjoepit spietkop-base se die ligte langs die kar is nie goed genoeg nie, oorlat die spaarwiel uit sekere hoeke die ligte verberg. Daarom sit hulle vir ons mark die ekstra stel ligte in die buffer, en sit "blank" ligte op die kar. Meeste van ons dink ook dis stjoepit.
Mens kan die ligte koop wat gemaak is om gloeilampe te vat, of jy kan 'n gatsaag vat en self gloeilampe monteer.
Daar is sterk sleepstange beskikbaar, maar wys ons eers hoe lyk die eenwat jy het?
Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 24 Jul 2015 14:59
by Johannes van die See
Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 24 Jul 2015 15:18
by Marino4x4
Hi Johannes
Dit lyk of die hak op die recovery pint se plek gesit is.

- 1085144_7.jpg (24.03 KiB) Viewed 3542 times
Jy sal dalk maar na n aftermarket een moet kyk.
Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 24 Jul 2015 15:35
by Tinus lotz
Jip hoor op die forum wie het n regte towbar wat rondle na bumper vervang is .....
Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 24 Jul 2015 16:37
by JoshJ
Baie mooi
Ek het ook so towbar. Dis al wat nissan my mee kon help toe ek die kar by hulle gekoop het. Daardie is n bosal. Hulle maak hulle vir nissan.

Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 24 Jul 2015 16:45
by Peter Connan
Jy soek 'n sleepstang wat onder aan die onderstel vasbout, hulle is baie sterker.
As jy nie te bekommerd is oor die plaatjie nie, kan jy sommer self 'n ordentlikke brace maak wat onder die buffer deurgaan chassis toe. Of jy kan hom vervang. Ek glo nie dit hoef spesefiek vir die nuwe form te wees nie, net die bakkie sin sal nie pas nie.
Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 24 Jul 2015 16:54
by Johannes van die See
Dankie vir almal se raad, wat ookal ek maak, dit moet vir die versekering aanvaarbaar wees, ek sal bietjie rond vis vir n ordentlike sleepstang.
Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 24 Jul 2015 18:52
by Tinus lotz
Johannes van die See wrote:Dankie vir almal se raad, wat ookal ek maak, dit moet vir die versekering aanvaarbaar wees, ek sal bietjie rond vis vir n ordentlike sleepstang.
Ek sal bietjie rondbel en hoor ....miskien kan g man jou help in noordhoek hy bou baie bumpers vir patrols miskien het hy n 2004 se towbar wat daar le