Damn, ek moet Vrydag Joburg toe, maar ek weet nie of Hillbilly se diesel pomp reg sal wees en hy weer op die pad sal wees nie. Ek gaan miskien met iemand anders moet ry, en dan sal ek dit nie tot Midrand kan maak nie...
Ek wil BAIE graag by die info day a draai maak, net vir die grap daarvan, want ek dink die manne gaan my uit haal oor Hillbilly se bou

. Miskien gaan dit a beter plek en tyd wees. Ek het mense wat gereeld Pretoria toe gaan, maar ek sal graag die man se hand wil persoonlik skud, wat so vrygewig is.