Page 3 of 3

Re: Tyd vir nuwe bande

Posted: 28 Nov 2014 16:07
by Peter Connan
Dawid, Tinus het 'n stel KM2's op sy Slolux bakkie met amper 180k km op, en 'n ander pel van my het 'n stel KM2's op 'n Prado wat maklik oor die 100k gaan kry...

Re: Tyd vir nuwe bande

Posted: 28 Nov 2014 18:16
by David
Dis fantastiese kilo's maar ek is bevrees myne gaan racing slicks wees teen daai tyd! :confused:

Re: Tyd vir nuwe bande

Posted: 28 Nov 2014 18:20
by Tinus lotz
Ek dink daai 4.8 spin te lekker om die draaie....lol

Re: Tyd vir nuwe bande

Posted: 28 Nov 2014 20:40
by David
:blonde: Ongelukkig heeltemal waar! :layrubber: :lol: