Page 3 of 3

Re: Good Day, new here

Posted: 19 Sep 2014 16:58
by minwater
Good Day Gents/Manne
Thank you for all the good wishes, ek voel al klaar tuis hier

Re: Good Day, new here

Posted: 19 Sep 2014 17:31
by Peter Connan
Baie welkom, en ek hoop daai lorrie gee jou vrek baie plesier!

Re: Good Day, new here

Posted: 19 Sep 2014 21:24
by Kagiso II
Aijtog .. ik het jou dourrrr op bladsy een al verwelkom en gegroet .. op n manier het ik weer verkeer'e knoppies gedruk en dis noooit geplak nie..
Welkom Dawid en kuier lekker --- as jy enigiets van Patrol wil weet , vra daai seun van jou .. Hy is BRILJANT met Patrol en al sy geite [maar ik glo jy weet dit elkgeval :-) ]