Page 3 of 4

Re: 350Z COUPE

Posted: 17 Sep 2009 11:47
by Pieter du Toit
Abri

:thumbup: Baie waar wat jy daar se - bewaar (en respekteer!!) hulle soos goud.

G-Man - ek gaan nou vir hulle n email stuur - kan ek maar jou sel no vir hulle gee?? Dan kan hulle jou sommer direk kontak as hul op so iets afkom - die goed gebeur partykeer vinnig met nie baie tyd nie!! Cash or Credit Card?? :lol:

Re: 350Z COUPE

Posted: 18 Sep 2009 08:33
by G-MAN
Reg so, stuur my no asb. Vat hulle zim dollars, ek het bakkie vragte van die goed! :lol: Pieter dit sal cash wees, dankie weer eens. :thumbup:

Re: 350Z COUPE

Posted: 18 Sep 2009 09:17
by Pieter du Toit
Gerhard,

:thumbup: So gemaak - hou duim vas vir jou!!

Re: 350Z COUPE

Posted: 03 Nov 2009 19:49
by G-MAN
My "Z"

Re: 350Z COUPE

Posted: 03 Nov 2009 19:51
by G-MAN
Oops! :lol:

Re: 350Z COUPE

Posted: 03 Nov 2009 19:54
by G-MAN
En Sputnic my skillie.

Re: 350Z COUPE

Posted: 03 Nov 2009 19:57
by Abri Hoffman
Dis nou ver jou 'n lekker OOPS. :wink:

Congrats en geniet hom, of is dit 'n haar :rolleyes:

Re: 350Z COUPE

Posted: 05 Nov 2009 21:58
by Tjaart
Dis nou 'n VUURWA!!!! :clap:

Many happy miles G-Man!!! :salute:

Re: 350Z COUPE

Posted: 06 Nov 2009 07:37
by Herrie
Dis die beste platkar :woo:

Re: 350Z COUPE

Posted: 06 Nov 2009 07:48
by G-MAN
Dankie ouens. :thumbup: